Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SeeSter 9

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 651

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 10 resensies vir SeeSter 9
Netheid
4.0/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.9/5
Janine G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine G
Saam met vriende

Dit was heerlik.

Was heerlik en die uitsig is puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fortune D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fortune D
Saam met vriende

Amazing, surreal, enjoyable.

The place is amazing, the view is surreal, like something off of a work of fiction.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alex D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Alex D
Gesin met tieners

Ligging goed, loopafstand vanaf strand.

Geen ordentlike asblik in kombuis nie, 20 liter verfblik is voorsien as asblik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lauren B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren B
Gesin met klein kinders

Comfortable, stunning views.

Beautiful views, the place was nice and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietta S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietta S

Pragtige uitsig oor see en loopafstand van strand maar skoonmaak en paar dingetjies in woonstel kort aandag.

Oond was vuil by aankoms en afstandbeheer moet vervang word. Sal waardeer as iemand braai kan skoonmaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Palesa S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Palesa S
Saam met vriende

We enjoyed our stay.

The place is amazing everything was perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan K
Gesin met tieners

Lekker gebly en die uitsig was mooi.

Lekker uitsig en naby die see en winkels. Kan net air freshener in die huis sit as gaste weggaan, ruik bedompig, seker maar die seelug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul M
Gesin met klein kinders

Behalwe vir die swak kwaliteit van Margate se drinkwater wat ons siek gemaak het, was Seester 9 die perfekte vakansiebestemming!

Die see uitsig by Seester 9 is asemrowend. Die eenheid en kompleks is baie netjies en skoon. Hulle is ook baie streng oor lawaai - behalwe die gespeel en gelag van kinders - wat ons behoeftes perfek gepas het. Die eenheid is stap afstand geleë van Lucien strand - 'n Blouvlagstrand. Ek beveel Seester 9 sterk aan - die plek lyk baie beter as op die foto's!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marnus S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Marnus S
Gesin met klein kinders

Geen deposito terug ontvang nie.

Na 2 maamde en konstante eposte aan Just Property het ons nog steeds nie ons breekskadedeposito terug ontvang nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R740
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R740
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R740
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Queenstraat 67, Seester 9, Manaba Beach, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5d025c9c8858660b90d51673425b48ca2c4936fb8aa49e83702110eaf8a8191b255295b8e177fa1b033dd6ead944289623a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R740 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 67 Queen Street Seester 9 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.853347724681 30.380584895611
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem