Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

See-Struis

Studio-woonstel
Vanaf R1 500
R1 500 R1 125
per eenheid
Beskrywing

Dié grondverdieping-eenheid spog met 'n uitstekende see-uitsig reg oorkant die straat van die strand en is stapafstand van die gewilde hawe af. Die hoofslaapkamer en leefarea is oopplan en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oondjie, tweeplaatstoof, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus. Daar is nog 'n slaapbank in die leefarea en ander geriewe sluit 'n TV met DStv, WiFi en 'n ingeboude braai in.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Kinderbank vir 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbank vir 1
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse tweeslaapkamerwoonstel
Vanaf
Vanaf R1 600
per eenheid
Beskrywing

Dié woonstel teen die see het 'n 180°-uitsig oor die see en strandmeer. Die hoofslaapkamer lei na 'n balkon met 'n see-uitsig en 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die ruim badkamer het 'n stort en word gedeel. Die kombuisie is met 'n yskas, oondjie, tweeplaatstoof, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus. Die oopplan-leefarea het slaapbank, ingeboude braai, WiFi en DStv en lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die see.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbed vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 500
R1 500 R1 125
per nag (plek vir 4)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 74, Stilbaai, 6675, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09884c7164f6bc92d696cb400df19431b6ec3091579a31944769441e0d096d860723c7601454daa6d4409a8ea7ae1defc258?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 125 per nag (plek vir 4) 134 5 1 5 74 Waterkant Street Still Bay 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.379444823809 21.421477585844
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem