Uvongo Akkommodasie by See Uitsig 1 | LekkeSlaap
+7
+7

See Uitsig 1

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gardenlaan 63, Uvongo Strand, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

See Uitsig 1 bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 4 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV.

Die eenheid het privaat braaigeriewe en die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by See Uitsig 1 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir See Uitsig 1
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Gardenlaan 63, Uvongo Strand, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink See Uitsig 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gardenlaan 63, Uvongo Strand, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50d1e62f4e0a1c191f4c7f93173926a8478d5b52f1693a8f0ffe55e5bad8036d565c69fd4c7f68b066691af0baf737ad09f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 63 Garden Avenue Uvongo Beach 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.830307 30.39816
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za