Uvongo Akkommodasie by See Uitsig 17 | LekkeSlaap
+7
+7

See Uitsig 17

5 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R490 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Garden-laan 63 , Uvongo Beach, Uvongo, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

See Uitsig 17 is 'n selfsorgwoonstel wat in die veilige See Uitsig-kompleks in Uvongo geleë is en net 'n kort entjie van die strand af is.

Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf in. Daar is ook 'n etenstafel met stoele vir 5. Die leefarea het 'n TV en lei na 'n balkon met ingeboude braaigeriewe.

Die See Uitsig-kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en veilige onderdakparkeerplek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 5 resensies vir See Uitsig 17
Netheid
3.0/5
Diens
2.8/5
Ligging
3.4/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
2.8/5

Ligging

  • Garden-laan 63 , Uvongo Beach, Uvongo, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink See Uitsig 17 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R490
per nag (plek vir 6)
Vanaf R490
per nag (plek vir 6)
Vanaf R490
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Garden-laan 63 , Uvongo Beach, Uvongo, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNhMGFjMWEzLWIyZWItNDEwYS1iYTJmLTIxMzRiODc1MzJkZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R490  per nag (plek vir 6) 5 5 1 4 63 Garden Avenue Uvongo Beach 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 08:00 -30.830329 30.398079
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za