Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seefront Familie Huis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 10 resensies vir Seefront Familie Huis
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Salwa M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salwa M

Holiday filled with fun and adventure.

Awesome stay in a well-located comfortable house.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C

Puik, veral vir groot groepe. Dalk onpretensieus,maar so gemaklik!

Fantastiese ligging, uitstekende diens en baie slaapplek. Enigste kwessies:vGeen motorhuise en ook geen WiFi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seefront Familie Huis se terugvoer

Ons is opgewonde om aan te kondig dat WiFi nou beskikbaar is!

Seefront Familie Huis
Marita V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita V

Sjoe!

Heerlike ruim huis en woonstel, netjies en skoon. Uitsig is onverbeterlik, met dolfyne wat amper op die voorstoep 'n vertoning gelewer het. Agent was baie behulpsaam, dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nina L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina L
Saam met vriende

Gemaklik, asemrowend en lieflik om saam te kuier.

Uistekende gasheer en lieflike huis. 'n Baie lekker huis om net saam te kuier as familie en vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene P
Gesin met klein kinders

Fantastiese verblyf.

Fantastiese huis! Ons het baie lekker gebly. Asemrowende see-uitsig! Ons sal beslis weer daar wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie D
Gesin met tieners

Netjies met 'n pragtige see uitsig.

Baie netjiese groot huis met 'n pragtige see uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shereeza B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shereeza B

Eenvoudig maar netjies, en asemrowende uitsig.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pj L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pj L
Gesin met klein kinders

Heerlike tyd gehad met prima see-uitsig!

Seefront Familie Huis is uitstekend geleë en bied fantastiese see-uitsig! Ons het ons tydjie daar terdeë geniet! Die huis is goed toegerus met alle benodighede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heleen L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Heleen L
Saam met vriende

Teleurstellend.

Seefront Familie Huis was 'n reuse teleurstelling en vir my 'n verleentheid aangesien ek die groep daar heen geneem het. Breekgoed en woonarea se meubels lyk soos "ou scrap" wat gedump word omdat daar nerens vir dit plek is nie. Die skottelgoedwasser lek in strome. Een van die slaapkamers het geen gordyne of blinders nie. Die woonstel het geen bruikbare breekgoed of ketel nie. Die snyplanke en skottelgoedrak is te vieslik om te gebruik. Die gordyne hang plek-plek sonder ringetjies in sulke boepense. Die dubbelbed se kopstuk is te vuil om te dink jy wil jou kop daarteen laat raak. Buitedekligte werk nie. Asdrom was nooit leeggemaak nie. Geen huisskoonmaakdiens beskikbaar. In geheel 'n baie groot teleurstelling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seefront Familie Huis se terugvoer

Goeiedag Heleen,

Ek is baie jammer om te verneem dat jy nie tevrede was met jou verblyf nie. Die eenheid is 'n familie huis waar ons as a familie baie jare wonderlike tye deurgebring het en steeds doen. Dit is n gesellige huis, wat perfek vir 'n seevakansie is.

Die breekgoed en meubels is ou antiek stukke wat al generasies lank in ons familie is en wat van ons plaashuis af na die strandhuis gebring is. Ek is jammer as jy meer moderne goed verwag het. Ek is baie jammer vir die ongerief oor die skottelgoedwasser wat gelek het. Alhoewel, ek jou kan verseker dat daar absoluut geen fout met die masjien is nie. Die kombuis is oorgedoen 'n paar weke gelede en die bouers het per ongeluk die masjien rondgeskuif en die pyp nie korrek gekonnekteer toe hulle klaar met hulle werk was nie. Ek vra om verskonining dat ons dit nie nagegaan het nie. Julle het spesifiek vir 6 kamers gevra en ons het seker gemaak dat 6 kamers reggemaak was. Deel van die opknappingswerk van die huis is dat ons nuwe blindings in party kamers laat insit en die blindings vir daardie spesifieke kamer was nog nie gereed met julle koms nie.

Ek is opreg jammer dat jy teleurgesteld was met julle verblyf.

Seefront Familie Huis
Robert B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Robert B

Lekker gekuier.

Huis het alles wat mens nodig het, genoeg slaapplek en die beddens is skoon opgemaak. Badkamers netjies met skoon handdoeke. Die aparte woonstel gedeelte is ook lekker. Al wat ek sal voorstel is om 'n bietjie instandhouding te doen (venster skaniere en grendels, deur slotte en knippe).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 187, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd16a01efe778b242d64f2b48fb9a86789d5e564902f0ee69a027d13fc77a777192f3ea834e27daf40be676f18f6fa6188758?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8) 10 5 1 5 187 Kus Road Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.075232 22.179215
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem