Seefront Solders

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 30 % af

Kry 30% af. Geldig vanaf 1 Okt 2019 tot 30 Nov 2019.

Beskrywing

Seefront Solders is in die hartjie van die ATKV Hartenbos-oord in die Hartenbos Seefront Sentrum. Daar is 9 suites met lugversorging op die eerste verdieping.

Daar is 4 Silwer-suites, 4 Goue-suites en 1 Platinum-suite. Drie van die 9 suites het 'n dubbelbed en 'n slaapbank. Die suites het elk ‘n en suite-badkamer met ‘n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Die eenheid word daagliks skoongemaak en linne word elke derde dag tydens langer verblyf geruil.

Elke suite het ‘n TV met DStv, WiFi, ‘n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Een Platinum- en een Goue-suite het ‘n buitedek met buitemeubels, 'n sambreel en 'n uitsig oor die dorpsplein van die Hartenbos Seefront Sentrum.

Let asb. daarop dat die suites via trappe bereik word en troeteldiere nie toegelaat word nie.

Hartenbos Seefront bied verskeie kleinhandel en spesialiteit winkels, Gimnasium, warm water swembad, pretpark, wegneem etes en Restaurante vir die gaste se gerief.

Hartenbos bied strande waar gaste kan stap, visvang en swem. Ander doendinge sluit kanovaart op die strandmeer en walvis- en dolfynkyk tussen Mei en November in.
Trekpleisters sluit die Hartenbos Waterpark en die ATKV-Hartenbos Groot Trek Museum in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Skoonheidskliniek
  •  Spa-behandelinge
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Witborde
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Seefront Solders gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 R1 050 per nag (vir 2 mense)

Kry 30% af. Geldig vanaf 1 Okt 2019 tot 30 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za