Seehuis

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R690.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R5000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Besprekings deur derde partye is welkom, mits vooraf reëlings met die gasheer getref word. Identifikasie, soos 'n ID of paspoort, sal met aankoms aangevra word.

Alhoewel kinders welkom is, moet gaste daarop let dat hierdie huis nie kindervriendelik is nie. Gaste wat hul kinders saambring, sal 'n vrywaringsvorm met aankoms moet teken.

Let asseblief daarop dat daar 'n skoonmaakfooi vir elke bespreking is, wat vooraf betaalbaar is.

'n Tweede besprekingsbevestiging met bykomende huisreëls, inligting en bepalings en voorwaardes sal deur die agent gestuur word. Hierdie vorm moet gelees, geteken en aan die huuragent terugbesorg word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 13 027
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 13 027
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 13 027
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 206 Dassen Island Drive, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA443ad3cc2c15a50856709c3a5ca73eec8a6563799c20c394e1854e01b5eb6a1d604041f900d9bafbf3a56ef9a3283b3f42e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R13 027 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 206 Dassen Island Drive Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.373167 18.176509
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang