LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Seehuis | LekkeSlaap
+19

Seehuis

9 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir Seehuis
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Urban L - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Urban L
Saam met vriende

Gesellig.

Ruim huis met baie gesellige vuurmaak plek binne.

Burger B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Burger B
Besigheidsreis

Netjiese plek, onlangs opgradeer.

Vriendelike diens, goeie slaapplek vir besigheid en ontspanning.

Elsie U - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsie U
Gesin met klein kinders

Rustige heerlike paar dae in mooi omgewing.

Geniet 'n rustige, netjiese verblyf waar jy kan afskakel en uitrus in mooi omgewing.

Benita P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita P
Saam met vriende

Fantasties gebly!

Seehuis het ons verwagtinge oorskry! Fantastiese, skoon en netjies huis.Uitstekende geriewe!

Johan S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met vriende

Ons sal beslis weer kom.

Ons het baie lekker gebly. Alles is luuks en netjies. Die kaggel was 'n groot bate vir braai in die winter.

Seehuis's terugvoer

Beste Johan
Baie dankie vir die resensie. Julle is meer as welkom om weer te kom.
Baie dankie dat julle die huis so mooi skoon en netjies gelos het en vir die geskenk vatlappie.

Seehuis
Petrus D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus D
Gesin met tieners

Goed ingerigte huis wat aan al ons vereistes voldoen het.

Dalene was baie behulpsaam in alle opsigte. Ons het baie lekker gebly en als wat nodig was om dit vir ons gerieflik te maak was daar. Daar was eintlik baie meer as wat ons verwag het parkering gewys. Kan plek definitief aanbeveel en Dalene was absolute engel!

Hannes H - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes H
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Huis was baie skoon en netjies en die eienaars baie vriendelik en hulpvaardig. Kan Seehuis baie beslis aanbeveel.

Lu-shane W - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lu-shane W
Gesin met klein kinders

Memorable weekend.

We enjoyed our stay. Highly recommended. Big house with nice indoor braai.

Angela F - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela F
Saam met vriende

Baie rustig en veilig.

Alles in Seehuis was daar wat ons nodig gehad het, en alles was gerieflik.

Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Patrysstraat 18, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHC2QiVgC7sChP1zNAiK5YNkS9zgvfHILPUttiLWhohuXtKR0S3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 18 Patrys Street Sandbaai 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.419732913446 19.193945215939
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!