Witsand Akkommodasie by SeeHuis Witsand | LekkeSlaap
+23

SeeHuis Witsand

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat 1, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 500 per nag (vir 14 persone)

Beskrywing

SeeHuis Witsand is 'n ongelooflike vakansiehuis op 'n uitstekende erf teen die see. Die huis het 'n asemrowende uitsig oor die see en riviermonding vanuit die meeste van die slaapkamers.

SeeHuis is groot genoeg om 2 gesinne te akkommodeer en het slaapplek vir 10 volwassenes en 4 kinders. Die hoofslaapkamer en badkamer is op die eerste verdieping. Op die onderste verdieping is daar 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n buitestort en 'n omheinde binnehof met 'n wasgoedlyn en kruietuin.

Op die eerste verdieping is daar uitsigte oor die see. Dit is waar die groot sitkamer, eetarea en 'n ten volle toegeruste oopplan-kombuis na 'n onderdakstoep met braaigeriewe lei. Die speletjieskamer met 'n pool- en tafeltennistafel en 'n veerpyltjiebord bied toegang tot die strand.

Slaapplek

’n Bespreking by SeeHuis Witsand sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 6 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Proteastraat 1, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 500
per nag (vir 14 persone)
Vanaf R4 500
per nag (vir 14 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat 1, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5OTcyODVlLTBjNDktNDlhMi1hOTNmLTY0NmYyYTVmNzY0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 500  per nag (vir 14 persone) 1 Protea Street Witsand 6666 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.39559895593 20.856613191996
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za