Seehuisie

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Seehuisie is in Pearly Beach en bied gehalte-verblyf in Pearly Beach Resort. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende op soek na 'n rustige vakansie, weg van die stad af.

Die huis het 2 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitkamer, ideaal vir 2 kinders. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n wasmasjien.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en bordspeletjies. 'n Draagbare braai is beskikbaar.

Die oord het veilige parkeerplek en toegangsbeheer. Dis naby die uitgestrekte sandstrande.

Daar is 'n groot algemene handelaar naby.

Slaapplek

'n Bespreking by Seehuisie sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Nagportier
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Seehuisie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za