Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seekat

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Seekat 1
Selfsorg
Seekat 2
Selfsorg
Seekat 3
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die balans is 7 dae voor die inklokdatum betaalbaar.

Sleutel- en breekskadedeposito:
'n Sleutel- en breekskadedeposito van R500 is met die deposito betaalbaar en sal terugbetaal word via bankoordrag 5 to 7 dae na vertrek, sodra die huis nagegaan en in orde gevind is. Let asb. daarop dat die sleuteldeposito teruggehou sal word en addisionele fooie gehef sal word indien daar gevind word dat meer gaste as waarvoor bespreek is die perseel gebruik. Voorsien asb. bankbesonderhede met aankoms.

Minimumverblyftydperk:
2 nagte gedurende laag- en midseisoen
3 nagte oor langnaweke
4 nagte oor Paasnaweek
7 nagte gedurende hoogseisoen

Inkloktyd: 14:00
Uitkloktyd: 10:00

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malmokstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe377917dfc07b5c4a642f5960ef8f121c540226681157d7c101cd7a5feee409a71fff31c5805a9564f2139e36fc8be39623b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 92 5 1 5 Malmok Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.807139836523 17.897544559524
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem