Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seemeeu

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carlin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 57 resensies vir Seemeeu
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Nico V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pure West Coast enjoyment.

Very clean and calming atmosphere. Very spacious living, kitchen and braai facilities. Load shedding is not a problem!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seemeeu se terugvoer

Thanks Nico for your favourable review, much appreciated. You were great guests and we hope to welcome you back sometime in the future. Regards, Carlin

Seemeeu
Hazel T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hazel T

Lovely peaceful holiday.

Seemeeu is the most beautiful home. We had everything we needed and more.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seemeeu se terugvoer

Hazel, thank you very much for the excellent review. We try to make our guests' stay as comfortable as we can. I appreciate the tidiness of the house after you left, it really was a great pleasure to have you as our guest and hope to have you back some time in the future. Regards, Carlin

Seemeeu
Gert En Anelia S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert En Anelia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige huis langs see.

Baie lekker gebly. Pragtige huis. Stapafstand na see. Baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seemeeu se terugvoer

Gert en Anelia, ek is bly julle het julle verblyf geniet. Baie dankie dat julle tyd geneem het vir 'n resensie, ek waardeer dit. Ons streef daarna om die beste vir ons gaste te doen. Ons hoop om julle weer eendag terug te verwelkom. Groete, Carlin

Seemeeu
Jaque S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaque S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gegaan om te rus, en het lekker ontspan.

Baie netjies en funksioneel. Weg van die hoofdorp in 'n stil buurt, jy kan die see behoorlik hoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent in all aspects.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda H
Saam met vriende

Pragtige en gerieflike huis met baie ruimte vir lekker kuier.

Aangename en skoon verblyf, wat volledig toegerus is met alles wat 'n mens kan nodig kry. Die diens was uitstekend en ons het dadelik terugvoer op al ons navrae gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seemeeu se terugvoer

Linda, baie dankie vir die goeie terugvoer. Julle was puik gaste, ons hoop om julle binnekort weer te ontvang. Groete, Carlin

Seemeeu
James A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James A
Gesin met klein kinders

Baie mooi. Skoon en netjies.

Kan beslis aanbeveel. Gerieflik, ruim, skoon, veilig. Baie lekker verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seemeeu se terugvoer

James, baie dankie vir die goeie resensie. Dit was heerlik om julle as gaste te kon hê. Ons hoop om julle weer terug te verwelkom. Groete Carlin

Seemeeu
Lucelle O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucelle O
Saam met vriende

Hemel op aarde!

Seemeeu is beslis 'n stukkie hemel op aarde! Dit het alles wat jy benodig en is baie netjies. Ligging is fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seemeeu se terugvoer

Lucelle, baie dankie vir jou goeie terugvoer, dit word baie waardeer. Ons hoop om julle gou weer by Seemeeu te ontvang. Groete Carlin

Seemeeu
Martie C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie C
Saam met vriende

Silwerskoon en stylvol.

Carlin is 'n super host. Die huis is pragtig - netjies verby en lekker gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seemeeu se terugvoer

Martie, baie dankie, ek waardeer jou goeie resensie. Ek is bly julle het die verblyf geniet en die tydjie in ons kontrei. Mag die res van die jaar sonder enige voorvalle wees en net vreugde bring. Groete Carlin

Seemeeu
Theresa V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa V
Saam met vriende

Uitstekend.

Verwelkomend. Smaakvol ingerig. Aandag aan fyn detail. Kraakvars en skoon geruik. Wasmasjien bonus! Gerieflik. Heerlik geslaap op kwaliteit beddens en beddegoed. Breekgoed netjies. 10 sterre!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seemeeu se terugvoer

Theresa, ek is bly julle het jul verblyf by Seemeeu geniet. Baie dankie vir jou goeie resensie, ek waardeer. Ons hoop om julle weer in die toekoms terug te verwelkom.
Groete Carlin

Seemeeu
Elise O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elise O
Saam met vriende

Fantastiese, mooi, netjiese blyplek.

Alles was perfek met goeie kummunikasie met Carlin. Toesluitmotorhuis en veilige omgewing naby Muisbosskerm. Baie lekker balkon en braaiplek. Alles wat mens nodig het is daar en dis so 'n mooi, skoon en netjiese plek. Sal beslis weer daar tuisgaan en aanbeveel vir iemand wat Lambertsbaai wil besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seemeeu se terugvoer

Elise, ek is so bly julle het jul tydjie by Seemeeu geniet. Dankie vir jou goeie resensie, dit word baie waardeer. Ons hoop om jul gou weer terug te verwelkom. Groete Carlin

Seemeeu
Hester D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vakansie saam met eggenoot.

Seemeeu is verseker die perfekte vakansiehuis. Die huis is groot en ruim, baie gesellig en baie goed ingerig. Vir ons was dit die perfekte wintersvakansie. Die beddens het winterslakens opgehad en daar was 'n warmwatersak, dan ook 'n gesellige kaggel in sitkamer en 'n binnebraai en n baie mooi see-uitsig. Sal vir seker weer daar tuisgaan. Baie dankie, Carlin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seemeeu se terugvoer

Hester, baie dankie vir die goeie resensie, ek is bly julle het jul verblyf geniet. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom. Groete Carlin

Seemeeu
Wanda D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek sal Seemeeu aanbeveel aan almal!

Dit is ruim, met gemaklike banke, heerlike kaggel, lekker binnebraai. Alles is stylvol. Die bonus was die garage wat 'n mens sommer nog veiliger laat voel het. Ons het heerlik in die winterson gesit en gebraai en vir die see gekyk. Sal beslis weer hier kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seemeeu se terugvoer

Wanda, ek is so bly julle het jul verblyf geniet. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom. Dankie vir die goeie resensie, julle was puik gaste.
Groete Carlin

Seemeeu
Dirk W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk W
Gesin met klein kinders

Very nice but just too short.

Unfortunately we had some winter rain and mist during our stay, but the comfort of the house made up for it. We had some very nice dinners at Isabella's at the waterfront which I would recommend on the to do list.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seemeeu se terugvoer

Dirk, thanks for the review. We have a very goed flower season at the moment. Sorry about your bad weather, hope to welcome you back some time in the future. Regards Carlin

Seemeeu
Sanli C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanli C
Gesin met klein kinders

Seemeeu is 'n bewys dat prakties ook pragtig en ruim kan wees!

Pragtige verblyf, netjies, ruim en goed ingerig. Dit gee ekstra gemoedsrus dat ons die motor in die motorshuis kon trek. Lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seemeeu se terugvoer

Hi Koot, baie dankie vir die goeie resensie. Ek is bly julle het jul verblyf geniet. Dit was 'n voorreg om julle as gaste te hê, ons hoop dat ons jul weer in die toekoms terug kan verwelkom. Groete Carlin

Seemeeu
Marlene D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek waar ons heerlik gekuier het.

Netheid en skoon was van uistaande gehalte! Dis 'n heerlike kuierplek met 'n groot en ruim leefarea. Ons gaan beslis weer terugkom! Baie dankie vir die voorreg om daar te kon kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good house in nice and quiet surrounding.

The house offers everything you need for long and short stays. You have a normal electric 4-plate stove, but in case of loadshedding a 2-plate gas stove is available. To make it more perfect Wi-Fi should be offered.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seemeeu se terugvoer

Hi Axel, thanks for your review. I am looking at the wifi options, but some guests still wants the full DSTV package as well and this makes the expenses a bit high and guests do not want to pay to much, but I am considering it strongly. I hope to see you back in future. Regards Carlin

Seemeeu
David D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David D
Gesin met tieners

We had a great stay.

The house is perfect. We loved the space and the location. Everything was clean and tidy. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seemeeu se terugvoer

Thanks, David, for your lovely review. I appreciate it very much. It was lovely to have you and your family as guests; we hope to have you back sometime in the future.
Regards,
Carlin

Seemeeu
Alta V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V
Gesin met klein kinders

Mooi skoon.

Lekker naby die see, loopafstand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celeste L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste L
Saam met vriende

Was baie lekker en netjies.

Rustig en lekker groot leefarea. Kamers netjies. Selfs tydens loadshedding was dit lekker om by kerslig te kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seemeeu se terugvoer

Hi Celeste, dankie dat jy vir Seemeeu 'n goeie resensie gegee het. Julle was puik gaste en ons sal julle so graag weer wil ontvang. Groete, Carlin

Seemeeu
Johan K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Saam met vriende

Fantasties.

Een van die beste, skoonste, gerieflikste en veilige plekke waar ek al gebly het met alles in die huis wat jy mag nodig kry. Puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seemeeu se terugvoer

Johan,
Ek is so bly julle het jul verblyf geniet, baie dankie vir die puik resensie wat ons ontvang het.
Ons streef altyd daarna om vir ons gaste 'n goeie kuier ervaring te bied.
Ons hoop ons kan julle vorentoe weer terug verwelkom by Seemeeu.
Vriendelike Groete,
Carlin

Seemeeu
Sandra C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en bogemiddeld skoon.

Uitekende verblyfopsie en die netheid en beskikbaarheid van nodige items in die huis was van absoluut top standaard. Beskikbaarheid van persoonlike diens en hulp ook van hoogtsaande gehalte. Baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seemeeu se terugvoer

Sandra, baie dankie vir die goeie resensie.
Ek is bly julle het Seemeeu geniet.
Dit is altyd vir ons lekker om ons gaste se verblyf so lekker as moontlik vir hulle te maak.
Ons hoop om jul weer vorentoe terug te verwelkom.
Groete, Carlin

Seemeeu
Johan F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F
Saam met vriende

Die beste waarde vir geld in Lambertsbaai.

Die 2 slaapkamerhuis is stylvol, uitstekend toegerus en beskik oor al die geriewe nodig om 'n vakansie in Lambertsbaai te geniet. Heerlike, sonnige kuierarea met binnebraai en see-uitsig maak die kuiers onvergeetlik. Dankie aan die eienaars dat ons die voorreg gehad het om dit te kon gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seemeeu se terugvoer

Johan, ek is so bly julle het jul verblyf by Seemeeu geniet.
Ons probeer ons bes om dit vir ons gaste 'n heerlike verblyf ervaring te bied.
Dankie vir die goeie resensie, ons waardeer dit.
Ons hoop om julle binne kort weer terug te verwelkom by Seemeeu.
Groete,
Carlin

Seemeeu
Maria J C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria J C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig in alle opsigte.

Carlin het ons vroegtydig laat weet hoe om die sleutels in die hande te kry en hoe alles werk. Dit was 'n groot verrassing om te sien hoe ruim, netjies en skoon die plek is. Dit is baie duidelik dat die eienaars baie moeite gedoen het om dit so gemaklik moontik vir mens te maak. My man het baie belangrike dokumente daar vergeet, en Carlin het probeer om te reël om dit by ons te kry. Ons moes op die einde maar terugry vanaf Paternoster, maar waardeer haar moeite. Ons sal beslis weer daar bly as ons weer Lambertsbaai besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seemeeu se terugvoer

Riki, baie dankie vir jou goeie resensie, dit was vir ons 'n voorreg om julle by Seemeeu te ontvang. Ons hoop om julle weer terug te verwelkom. Groete Carlin

Seemeeu
Jacobus P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties! Lieflike huis met uistekende fasiliteite en puik ligging. Sal definitief weer besoek en kan Seemeeu ten sterkste aanbeveel.

Gerieflik naby aan Muisbosskerm wat 'n besoek werd is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seemeeu se terugvoer

Jacobus, ek is baie bly dat jul die tyd by Seemeeu geniet het. Julle was wonderlike gaste, en ons hoop om julle vorentoe weer te ontvang. Baie dankie vir die goeie resensie. Groete, Carlin.

Seemeeu
Jan E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Seemeeu het aan al ons verwagtinge voldoen.

Baie dankie aan die eienaar, personeel en die webtuiste. Pragtige vakansiehuis, onberispelik en ongelooflik netjies. Was voorwaar net 'n voorreg om hier te kon tuis gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seemeeu se terugvoer

Jan, baie dankie vir jou goeie resensie. Ons streef daarna om dit vir ons gaste so gemaklik moontlik te maak, sodat hulle 'n heerlike kuier ervaring kan hê. Ons sien uit daarna om jul weer te ontvang by Seemeeu. Groete, Carlin.

Seemeeu
Anton D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en waarde vir geld.

Seemeeu het ons verwagtinge oortref en is loshande die beste eenheid wat ons tot op hede deur die webtuiste bespreek het. Die eenheid is netjies, veilig, ruim en ons sal dit graag weer wil gebruik in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seemeeu se terugvoer

Anton, baie dankie vir die goeie resensie, ek hoop regtig dat ons jul weer vorentoe terug kan verwelkom. Groete Carlin

Seemeeu
Marlene H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene H
Gesin met tieners

Seemeeu is pragtig.

Die huis is baie goed ingerig met 'n pragtige, groot ruimte. Dit was lekker om met die gedruis van branders te gaan slaap en wakker te word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seemeeu se terugvoer

Marlene, ek is bly julle het jul verblyf geniet. Groete Carlin

Seemeeu
Hannetjie F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n pragtige plek. Baie ruim met alles wat jy nodig het.

Een van die pragtigste plek waar ons nog gewoon het. Alles so netjies en ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seemeeu se terugvoer

Hannetjie, baie dankie vir jul goeie resensie, dit word waardeer. Ons hoop om julle weer by Seemeeu te ontvang in die toekoms.Groete Carlin

Seemeeu
Zelda L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda L
Saam met vriende

Wonderlike tuiste.

Seemeeu was alles en meer as wat ek verwag het om te kry. Sal beslis weer daar tuis gaan. 'n Baie netjiese en moderne verblyf om te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seemeeu se terugvoer

Zelda, baie dankie vir die goeie resensie. Ons streef daarna om ons gaste se kuier so gerieflik moontlik te maak. Ek is bly julle het jul verblyf by Seemeeu geniet. Ons hoop om jul weer by ons te verwelkom. Groete, Carlin.

Seemeeu
Paul M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent facilities, extremely well equipped.

Fantastic, well positioned, right on the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seemeeu se terugvoer

Hi Paul
I am so glad that you enjoyed your stay at Seemeeu. Thank you for the excellent review, we hope to welcome you back again sometime. Regards, Carlin.

Seemeeu
Danie V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die pragtigste huis in Lambertsbaai, in ons opinie!

Die uitleg van die huis is fantasties, binnebraai met groot deure wat kan oopmaak (ongelukkig was die wind nie in ons guns nie). Die huis is ten volle toegerus met kraakvars linne en 'n kaggel met baie gerieflike sitplek. Ons sal beslis weer terug wees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanna R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna R
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Kraan in badkamer losserig en toiletpapier fittings voel losserig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seemeeu se terugvoer

Johanna, ons het wel al aan die items wat gepla het aandag gegee. Ons is bly dat julle nogtans jul verblyf geniet het, ek sal dit baie waardeer dat indien jul dalk vorentoe weer by Seemeeu tuis gaan, my asb. onmiddellik sal kontak, sodat ek aan iets kan aandag gee wat dalk mag pla. Groete, Carlin Kotze.

Seemeeu
Jennifer B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful house. Tastefully decorated. Lovely view. Everything you need.

We loved it. Will definitely stay again. Very affordable for what you get. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seemeeu se terugvoer

I am so glad that you enjoyed your stay. We hope to see you back soon. Thank you for the lovely review. Regards, Carlin.

Seemeeu
Marthie B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Te lekker!

Seemeeu is 'n pragtige, ruim huis reg by die see. Vir meer kon ons nie gevra het nie. Dit was absoluut heerlik en gerieflik om daar te bly. Komplimente aan die eienaars vir hul stylvolle vakansiehuis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seemeeu se terugvoer

Middag Marthie, ek is bly dat julle jul verblyf by Seemeeu geniet het. Ons hoop dat ons julle weer eersdaags sal kan ontvang. Groete Carlin Kotze

Seemeeu
Petro D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters skoon en netjies.

Alles wat mens nodig het is beskikbaar in die huis. Genoeg spasie en kuierhoekies vir 'n hele aantal gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries C
Saam met vriende

Baie ruim en goed ingerig.

Netjies, ruim met alle benodighede. Goeie blyplek as daar lank oorgebly gaan word. Net jammer badkamers het geen rakkie of kassie om toiletware op neer te sit nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seemeeu se terugvoer

Ek is bly dat julle, jul besoek by Seemeeu geniet het. Ek sal aandag gee aan die versoek rondom ekstra neersit plek in die badkamers. Daar is wel 'n rakkie onder die spieels bokant die wasbak, maar seker nie vir almal voldoende nie. Ons hoop om julle weer terug te verwelkom. Groete Carlin

Seemeeu
Gerber D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerber D
Gesin met tieners

Ongelooflik!

Wat 'n fantastiese plek! Alles wat jy verlang en nog baie meer! Baie Dankie Carlin vir al die moeite wat jy doen om jou gaste gelukkig en op hulle gemak te maak. Ek reis baie vir werk en huur dus baie plekke en ek kan met eerlikheid sê dat hierdie die bes toegeruste plek is waar ek nog ooit was!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre L

Eerste keer in Lambertsbaai en awesome! Sal beslis weer daar wil gaan vir 'n naweek.

Die rustigheid van Seemeeu en die dorpie was net wat ons as gesin nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne B
Saam met vriende

So lekker gekuier daar by Seemeeu.

Baie netjies en definitief waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seemeeu se terugvoer

Hi Corne
Ek is so bly julle het jul verblyf by Seemeeu geniet.
Ons hoop om julle sommer gou weer te ontvang. Groete, Carlin.

Seemeeu
Engela U - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Alles was skoon en netjies. Ons verblyf was ongelooflik lekker, dankie baie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seemeeu se terugvoer

Hi Engela
Ek is so bly julle het jul verblyf by Seemeeu geniet. Ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer te ontvang.
'n Geseënde Kersfees vir julle en mag julle in die nuwejaar net baie seën en liefde ervaar.
Groete
Carlin

Seemeeu
Lorinda V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorinda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Lieflike, skoon, gesellige plek met baie mooi see-uitsigte. Alle noodsaaklike geriewe is beskikbaar vir oornagverblyf of kort verblyf, indien u langer wil bly neem kennis daar is net geen tuimeldroër, skottelgoedwasser en skrykyster nie. Pragtige, lieflike, rustige omgewing! Eienaar baie behulpsaam, sal definitief weer van die plekkie gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seemeeu se terugvoer

Hi Lorinda
Ek is bly dat julle die verblyf by Seemeeu geniet het. Die strykyster was per ongeluk in die stoorkamer toegesluit. Julle kon net vir Lindy-Ann gekontak het, sy sou met die grootste plesier die strykyster beskikbaar gestel het. Huidiglik het ons hoofsaaklik gaste wat vir 'n kort termyn oorslaap, maar ons sal dit definitief in die toekoms oorweeg om 'n skottelgoedwasser ens te verkry, indien ons die kostes daaraan sal kan regverdig.
Ons hoop om julle weer in die toekoms by Seemeeu te ontvang.
Groete
Carlin

Seemeeu
Angus O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angus O
Saam met vriende

House very well designed for the freezing weather encountered. Firewood recommended.

Exciting visit to Bird Island and beautiful flowers on the daytrip to Nieuwoudtville.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seemeeu se terugvoer

Hi Angus
I am glad you enjoyed your stay at Seemeeu. We do our best to make sure our guests enjoy their stay. The supply of firewood is just not possible, it is self catering and firewood is available 24 hours at the local gas station.
I hope you have a safe journey back and will be back to visit our beautiful West Coast region again.
Regards
Carlin

Seemeeu
Adele N - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, rustige, netjiese plekkie.

Dankie vir 'n awesome, mooi plekkie - baie welkom gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seemeeu se terugvoer

Dankie Adele, ek is bly julle het jul verblyf geniet. Ons hoop om julle weer te sien.

Seemeeu
Annika D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annika D
Saam met vriende

Pragtig, netjies en rustig

Ons het heerlik tuisgegaan by Seemeeu. Pragtige huis wat smaakvol gemeubileerd en baie ruim is. Mooi uitsig oor die see met alles wat mens sou nodig kry in die huis. Ons sal dié blyplek definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seemeeu se terugvoer

Ek is bly julle het Seemeeu geniet. Ons probeer om dit so gerieflik moontlik vir ons gaste te maak. Ons hoop dat jul ons weer sal besoek.

Seemeeu
Stephanus B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephanus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kuier met baie vuurmaak, met geen wind wat jou pla as daai sydeur oopstaan nie.

Geleë verder suid in Lambertsbaai, maak dit sekerlik 'n aangename blyplek, weens enige hawe- en visreuke wat nie in jou rigting waai nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seemeeu se terugvoer

Baie dankie Stephanus, ek is bly dat jul, jul verblyf geniet het. Ons hoop om jul een van die dae weer terug te ontvang.

Seemeeu
Orpha C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Orpha C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Juweel by Lambertsbaai.

Die huisie is bekoorlik en het ons verwagtinge oortref. Moenie eens verder soek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seemeeu se terugvoer

Baie dankie Orpha, ek is bly julle het jul verblyf geniet, ons sien uit om julle weer te ontvang. Groete Carlin.

Seemeeu
Carol R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol R
Saam met eggenoot / lewensmaat

A fabulous spacious well equipped house. Tastefully decorated. Will definitely recommend it.

Although we did not use the house much as we were in Lamberts Bay for a 60th birthday party, we enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seemeeu se terugvoer

I am glad that you enjoyed Seemeeu. We hope that we can welcome you back sometime soon, to thoroughly enjoy its ambiance. Regards, Carlin.

Seemeeu
Linette M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linette M
Gesin met tieners

Dit was een ongelooflike vyfsternaweek. Baie dankie.

Die vriendelikheid en gasvryheid van die Weskus soos ons dit ken. Uitstekende diens en vriendelikheid Ons sal vir seker weer van Seemeeu gebruik maak. Dit was 'n onvergeetlike lekker naweek. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seemeeu se terugvoer

Baie dankie Etienne, ek is bly julle het die verblyf geniet. Ons hoop ons sien julle gou weer.

Seemeeu
Nick G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Als perfek, wonderlike plek vir ontspan en wegbreek.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seemeeu se terugvoer

Ek is bly julle het jul tyd by Seemeeu geniet. Ons streef daarna dat ons gaste 'n heerlike verblyf tyd moet geniet. Ons hoop ons kan julle weer vorentoe ontvang.

Seemeeu
Tersia V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia V

'n Baie gemaklike en ontspanne besoek.

Seemeeu is 'n pragtige vakansie huis met baie spasie en smaakvolle dekor. Die huis is goed toegerus met alles wat nodig is om gemaklik vakansie te hou. Seemeeu is in 'n stil woonbuurt, naby aan die see en net 'n kort stappie van die winkels en restaurante. Gaste word vriendelik ontvang en die eienaar gaan uit haar pad om gaste welkom te laat voel en te help indien daar navrae is. Ons sal definitief weer daar wil gaan bly wanneer ons in Lambertsbaai is.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seemeeu se terugvoer

Tersia, ek is bly dat jul die tyd by Seemeeu geniet het, ons sien uit om jul eersdaags weer te ontvang.

Seemeeu
Wilhelm N - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese winter en/of somer Weskus-wegbreek.

Ons het 'n heerlike naweek geniet by Seemeeu. Die huis is goed uitgelê met lieflike ruim kombuis, leef-, eet- en braai-area. Die stoep vanuit die braai-area is smal, maar het 'n lieflike uitsig oor die see met goeddeurdinkte sambreelhouers vir die sonskyndae. Die kaggel en binnebraai maak hierdie huis 'n wenner vir enige somer- of winterwegbreek na die Weskus. Goeie kwaliteit kombuisgeriewe en linne was voorsien. Kommunikasie was deurlopend baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek!

Dis 'n pragtige nuwe plek, baie smaakvol ingerig,'n regte huis-by-die-see. Baie spasie en voorsien van alle geriewe. Ons het heerlik gebly - kan dit regtig aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seemeeu se terugvoer

Baie dankie, ons is bly julle het jul verblyf by Seemeeu geniet.

Seemeeu
Burnedette V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Burnedette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

West Coast “magic”.

Excellent stay. House is brand new - it smells new. Wonderful customer service! Relaxing - you can hear the rhythm of the ocean. Wonderful seafood at Muisbosskerm. Flowers were cool!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Ons het opgedaag en was verras hoe netjies en pragtig die plek was. Jy is onmiddellik opgewonde oor die naweek wat voorlê.

Ek sal dit absoluut aanbeveel. Dit is 'n Weskus-ondervinding op sy beste. Pragtige braaiplek en kaggel. Besonder netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seemeeu se terugvoer

Baie dankie Johan, ons is bly julle het jul verblyf by Seemeeu geniet. Ons streef daarna om vir ons gaste 'n heerlike kuier ervaring te bied. Ons hoop om jul gou weer terug te ontvang.

Seemeeu
Charmaine S - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons naweek by Seemeeu was absoluut fantasties. Die huis is skoon en baie ruim en daar is als wat mens benodig.

Ons is baie vriendelik ontvang deur Nelda. My man kon nie uitgepraat raak oor hoe wonderlik die plek is nie. Ons sal vir seker weer teruggaan met vriende. Perfekte plek om rustig te raak en vars seelug te geniet. 'n Weskus-juweel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theuns C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns C
Gesin met tieners

Skoon en nuut met hope ruimte om te ontspan.

Seemeeu is a pragtige huis. Alles was perfek. Ons sou beslis wou terugkom vir langer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seemeeu se terugvoer

Baie dankie, Christine, ek is bly julle het jul verblyf by Seemeeu geniet. Ons streef daarna om hoë standaarde te handhaaf en gelukkige en tevrede gaste te huisves. Ons hoop om julle binnekort weer te ontvang.

Seemeeu
Vanaf
R1 750
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 750
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Penquin-straat 18, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA324d8c57ad4bb4a8cb7e243199356266f5a1102105a51fcef9e3dd1daa2becbc07a35846d1b510f3f33c236c2f9ab882b342?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 4 mense 57 5 1 5 18 Penquin Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.107515212783 18.304599504517
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem