Seepampoentjie Akkommodasie

Voeg by Gunstelinge

 

Blits-aanbod! 30 % af

Kry 30% af vir verblyf voor 5 September 2019

TYD OOR OM TE BESPREEK

Dae

Ure

Min

Sek

Beskrywing

Seepampoentjie Akkommodasie is 'n selfsorgwoonstel in Gordonsbaai. Dié dorpie spog met pragtige strande, 'n Mediterreense klimaat en is ideaal vir 'n seevakansie.

Dié ruim eenslaapkamerwoonstel is ideaal vir 3 mense. Die slaapkamer beskik oor 'n dubbelbed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuisie is toegerus vir selfsorg en 'n basiese braai area is buite die eenheid beskikbaar. Daar is parkeerplek vir 1 voertuig agter 'n hek.

Besoekers aan Gordonsbaai kan die warm strande geniet en talle doendinge sluit 'n verskeidenheid watersportsoorte, soos swem, branderplankry, snorkel, sonbad, bootry en visvang in.

Slaapplek

'n Bespreking by Seepampoentjie Akkommodasie sluit in:

1 x Dubbelbed
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Klein Kombuis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Seepampoentjie Akkommodasie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 R700 per nag (vir 3 mense)

Kry 30% af vir verblyf voor 5 September 2019

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]