Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seesig Chalets

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Armand Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 190

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 62 resensies vir Seesig Chalets
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Melanie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer gebruik maak van Seesig Chalets.

Ons het lekker gebly. Alles wat nodig is, was beskikbaar. Privaatheid effe ingeperk met winkel wat binne seisoen moontlik meer besig kan wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennine B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Jennine B
Gesin met tieners

Sal beslis terug gaan.

Baie mooi plekkie. Die view is awesome. Sal beslis teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jodene W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jodene W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kort kuier het gevoel soos nog!

Ons kon lekker ontspan en het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois F

Regtig 'n baie oulike plek, nie vir die wat hou van fancy goed nie, dit is regtig als wat jy nodig het indien jy wil wegbreek.

Heerlike kuiereenheid. Perfek vir 'n groot gesin of vir 'n manne-wegbreeknaweek. Maak net seker jy pak vir jou vatlappe ook in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Micaela B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Micaela B
Saam met vriende

Simple and clean with a great view!

This place has all the basics you could need!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronelle E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle E
Saam met vriende

Gerieflike woonstel.

Ons het in Tobie tuis gegaan. 'n Ruim 2 slaapkamer woonstel met 'n lieflike uitsig en 'n lekker kuierstoep. Loopafstand na winkel, restaurant en strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B
Gesin met tieners

Rustigste kuier met pragtige see uitsig.

Ons was tuis in Albatros, alles en meer as verwag, lieflike see uitsig, Huisie het alles gehad wat nodig was vir 'n heerlike kuier en die spasie was baie groter as verwag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashley W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley W
Saam met vriende

Was baie lekker gewees.

Dis veilig en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emile R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile R

Die verblyf was baie lekker nie my eerste keer hier en sal graag weer kom.

Dit was baie lekker en dit is waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marco R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco R
Gesin met tieners

Het dit vreeslik baie geniet.

Swartmossel-eenheid, dink ek het regtig die beste uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut wonderlik, sal dit enige tyd aanbeveel. Die ligging en veiligheid alles wonderlik.

Baie dankie dat ons in julle pragtige plekkie kon bly in 'n baie pragtige dorpie. Baie wonderlik gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Godwin W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Godwin W
Gesin met klein kinders

Fantastiese wegbreek.

Baie mooi uitsig oor die see. Ek sal beslis mense aanmoedig om gebruik te maak van Seesig Chalets.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudi V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi V
Gesin met tieners

Altyd lekker om Jongensfontein te besoek en Seesig te gebruik as verblyf.

Vir die mense wat nog nie Jongensfontein besoek het nie julle mis uit! As jy rustigheid verkies is Oktober perfek, meer besig Desember, maar altyd lekker om terug te kom na ons gunstelingbestemming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tobie V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier afgesien van slegte weer.

Matrasoortreksel was wel baie gevlek asook die banke se materiaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eloise T - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise T
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig

Heerlik gekuier. Die plekkie is groter as die foto's.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nina L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina L
Saam met vriende

Wonderlik

Goeie en vriendelike diens. Skoon en netjiese verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter W - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter W

Baie netjiese en skoon geriewe.

Baie lekker plek vir 'n paar dae wegbreek. Rustig by die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amalia C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amalia C
Gesin met klein kinders

Fantastic.

Fantastic, beautiful views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P
Gesin met tieners

Baie netjies en oulike plek.

Seesig se diens is vinnig en stiptelik. Hulle is ook vriendelik en baie behulpsaam. Hulle plek was netjies en ons sal weer soontoe gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle L
Saam met vriende

Outydse vakansiehuis.

Woonstel was maklik om te kry en skoon. Mooi uitsig oor see en stapafstand van strand. Woonstel is al bietjie afgeleef en benodig bietjie aandag (kamers is klein). Beddegoed is nie by prys ingesluit (hulle gee dit deur vooraf so dis nie verassing nie). Minimaal privaatheid, wat nie vir my lekker was nie, ander mag dit dalk nie pla of so ondervind nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hentie R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hentie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Altyd lekker.

Ons kuiertjie was weereens heerlik. Net te kort! Ons is lief vir Jongensfontein en Seesig is ons voorkeur verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helen J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen J

Beautiful pictures views.

We had a lovely time at Seesig chalets. There is of everything you need. Rooms and everything is clean and tidy. Enough bathrooms no need to queue if you're a large group of people lol. A weekend we'll spent

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seesig Chalets se terugvoer

Many thanks - your feedback is appreciated!

Seesig Chalets
Gerhardus D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhardus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam

Die woonstelle is uitstekend geleë, goed toegerus en word goed onderhou. Bestuur is baie hulpvaardig en vriendelik. Hoewel ek net twee aande daar oorgebly het, kan ek dit sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seesig Chalets se terugvoer

Baie dankie!! U terugvoering word waardeer.

Seesig Chalets
Reinette D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette D
Gesin met tieners

Baie lekker!

Ons het die kuier in Jongensfontein baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emile R - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile R

Dit was baie lekker.

Die verblyf was baie lekker. En ek sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Josslyn D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josslyn D
Gesin met klein kinders

Dit was 'n wonderlike, rustige week by Seesig.

Ons gesin was daar, met 11 maande oue baba. Die ligging was fantasties, goeie weer gehad en die agent, oom Armand was baie behulpsaam. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda S
Saam met vriende

Uitsig en ligging wonderlik.

Dit is bekostigbaar daar klein probleempies. Kombuisblinders kort goeie was. Verder ligging fantasties, alle eetgerei wat nodig is groot TV en yskas. Deposito was binne 24 uur terugbetaal. Ons lekker gekuier, billike prys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Gesin met tieners

Heerlik.

Soos altyd lekker om daar te kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Len J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Len J
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam.

Baie lekker vakansie gehou. Die mense was baie vriendelik. Ons het die Sondag na ons aankoms die yskas gerapporteer, maar met ons vertrek was daar nog nie aandag geskenk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilhelm B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilhelm B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good location and close to the beach front.

Nice, quiet, basic and spacious apartment with a beautiful sea view. More comfortable chairs for the living area are recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanned L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanned L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en skoon.

Vriendelike ontvangs. Alles is netjies en skoon, die ligging is perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gert B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil met 'n mooi see-uitsig.

Akkommodasie was skoon en diens was goed. Ontvangs was goed. Iets waaraan aandag gegee kan word is die feit dat die skuifdeur nie 'n sleutel het nie en dus nie kan sluit nie. Daar is ook geen diefwering voor die vensters nie. Mens voel maar bloot gestel. Het dit ook so met bestuur opgeneem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seesig Chalets se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering. Alhoewel ons aandag sal skenk op u terugvoering wil ek net die volgende tot u aandag ook bring:
Jongensfontein is 'n baie veilige dorpie weens sy ligging.
90% Van alle huise en vakansie-eenhede op Jongensfontein het geen diefwering nie.
Die skuifdeur is op op die eerste vloer en toegang tot hierdie deur gaan baie moeilik wees.
Eerste klagte oor diefwering en 'n gevoel van onveiligheid in 30 jaar.

Nietemin waardeer on u terugvoering en sal die nodige regstellende aksies neem waar dit regverdig word.

Baie dankie vir u ondersteuning en ons hoop om u gou weer te sien.

Seesig Chalets
Marius R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en uitstekende uitsig oor die see.

Ons het baie lekker gebly. Die plek het alles wat jy nodig het met ruim leefarea en uitstekende see-uitsig. Baie vriendelik ontvang en sal beslis weer hier kom rus. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rozell M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rozell M

Goeie ontvangs met netjies en skoon chalets.

Die ontvangs was hartlik. Armand en sy vrou baie tegemoetkomende mense. Chalets is regtig netjies en skoon. Ons het "Seester" gehad en ons uitsig veral was baie treffend. Ek sal definitief Seesig Chalets aanbeveel en weer van sy dienste gebruik wil maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seesig Chalets se terugvoer

Baie dankie! Ons hoop om julle spoedig weer hier te sien.

Seesig Chalets
Sharon W - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon W
Saam met vriende

As groep van 11 persone was ons beslis aangenaam verras met die netjiese eenhede, Swart en Witmossel. Ons verblyf die naweek was 'n onvergeetlike een en dankie dat u dit vir ons kon moontlik maak.

Ons sal beslis in die nabye toekoms van julle dienste/verblyf gebruik maak. 'n Aanbeveling sou wees om te kyk na julle beddegoed voorsiening aangesien reisigers nie juis tyd kry die nodige reëlings in hierdie verband te tref nie. Andersins was alles perfek en ongelooflik fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seesig Chalets se terugvoer

Baie dankie.
Hoop om jul weer gou in Jongensfontein te sien.

Seesig Chalets
Zelna R - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelna R

Awesome.

Skoon, netjies, sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seesig Chalets se terugvoer

Baie dankie, u terugvoer word waardeer.

Seesig Chalets
Inga L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Inga L

Ons het 'n baie lekker naweek gehad. Ontvangs was baie oulik en ons kon vroeër inklok. Sal enige tyd weer teruggaan.

Die plek was baie groter as wat ons verwag het, lekker spasie met 2 3 jariges en 3 tieners. Sal enige tyd weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seesig Chalets se terugvoer

Baie dankie.

Seesig Chalets
Gregory M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gregory M

Netjies en pragtig. Baie rustig. Waarde vir geld.

Baie rustig en mooi vakansieoord. Vriendelike diens en mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seesig Chalets se terugvoer

Baie dankie!!

Seesig Chalets
Chris B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende plekkie vir 'n wegbreeknaweek.

Dit was 'n wegbreeknaweek vir ons en dit was die beste besluit om by Seesig te bespreek. Ek sal dit enige tyd weer doen in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seesig Chalets se terugvoer

Baie dankie! Ons hoop om julle binnekort weer hier te sien.

Seesig Chalets
Reinette D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette D

Heerlik.

Baie lekker! Sal definitief weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seesig Chalets se terugvoer

Baie dankie.

Seesig Chalets
Amanda D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net die plek vir lekker rus!

Dis regtig 'n baie lekker plek met die uitsig oor die see. Baie netjies en gerieflik. Kan dit vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seesig Chalets se terugvoer

Baie dankie!!

Ons hoop om u binnekort weer te sien.

Seesig Chalets
Mynhardt D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mynhardt D

Stunning potensiaal, maar moet baie herstelwerk doen.

Alhoewel ek weer hier sal bly, moet hulle iets doen aan die skoonmaak voor nuwe gaste intrek. Vloer het nog chips ens. van vorige gaste op gehad, balkon se reling is voos en 'n veiligheidsrisiko. Vensterknip breek af in jou hand, want dit is afgeroes, silikon in stort en bad is uiters vuil, plastiekstoele se bene is soos seekatpote en gee in. Een het gebreek en my pa het 'n beenoperasie gehad vroeër die jaar. Matrasse is sif, toilet se deksel is super vuil, tweeplaatstoof is oor die muur geroes. Bestuurder meen dat gaste sit op die stoele so hulle weet die stoele staan buite en verweer. Hoe moet ons weet die stoele is swak, ons sit nie op dit nie. Bestuurder wat heeldag sit en nie genoeg doen nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seesig Chalets se terugvoer

Goeie dag, met aankoms het ons jou vriendelik ontvang en versoek indien u enige probleme ervaar moet u ons dadelik in kennis stel. U het geensins van hierdie versoek gebruik gemaak nie.

U opmerking dat die bestuurder heeldag sit en nie genoeg doen nie, ek sou graag weet hoe kom u tot hierdie gevolgtrekking. My opmerking aan u oor die plastiesestoele was dat indien u tydens u verblyf vir ons in kennis gestel het, sou ons dit dadelik vervang.

Ons waardeer u terugvoering en sal werk daarvan maak, inteendeel meeste van dit is voor u terugvoering reeds aan aandag gegee.

Seesig Chalets
Altus B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Altus B
Gesin met tieners

Baie lekker ontspanne.

Ons het lekker gebly hier, lekker uitsig, naby aan strand en restaurant, alles wat 'n mens nodig het binne stapafstand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalice S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalice S
Gesin met tieners

Een van die lekkerste wegbreek naweke wat ons nog gehad het.

Pragtige dorpie met heerlike, groot, gerieflike chalets. Die enigste probleem is dat hulle so ver vooruit vol bespreek is. Ons sal definitief weer van hulle diens gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesl M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl M
Saam met vriende

Fantasties.

Wonderlike plek vir 'n heerlike wegbreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thys D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap, lekker see-uitsig geniet, en lekker ontspan.

Ons het lekker oorgebly. Die eenheid was skoon en netjies en het aan al die 'boksies getiek'.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Didi V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Didi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel soos jou eie huis.

Was so lekker om hier vir 2 dae af te pak. Het gevoel soos jou eie huisie by die see, was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine W - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik. Sal definitief weer teruggaan.

Sentraal geleë. Stapafstand van see. Sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorraine P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lorraine P

Sakpas, kyk uit oor oseaan.

Seesig Chalets bied basiese akkommodasie, gelyk aan 1 ster. No fuzz, no frills. Onthou eie beddegoed, handdoeke, vadoeke, skottelgoedseep en braaihout en alles wat jy gaan nodig hê vir jou verblyf. Sal pragtig wees na opgradering - indien hulle dit sou oorweeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melinda H - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Dit was die lekkerste naweek wat ek nog gehad het by die see. Alles was so skoon en netjies. Ek gaan definitief weer kom. Ek het probeer vir die naweek van die 23ste September maar julle is reeds vol. So gaan maar kom na die skoolvakansie. Definitief gaan ek nie weer by 'n ander plek bly as in Jongensfontein by die Seesig Chalets nie. Julle die beste. 5 sterre is te min vir julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seesig Chalets se terugvoer

Baie dankie.

Seesig Chalets
Lauren N - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren N
Gesin met tieners

Baie netjiese woonstel met pragtige seesig uitkyk.

Dit was baie goeie waarde vir die geld wat ons vir die verblyf betaal het. Sal definitief weer daar bespreek. Dis ook baie veilig vir kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Walter N - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Walter N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige see-uitsig en by 'n kafee vir brood en melk.

Baie sentraal geleë. Gerieflik naby 'n kafee en eetplekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre Olivier O - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre Olivier O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plek. Mooi sig van see en ruim.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk S
Gesin met klein kinders

Was ons eerste keer wat ons daar gaan vakansie hou het en wow dit was net ongelooflik awesome gewees!

Dit was ons eerste vakansie in 4 jaar se tyd en ook ons eerste besoek aan Jongensfontein en wow wat 'n ongelooflike stunning kindervriendelike plek. Ons kinders het met ons vertrek 'n traantjie gepik, omdat hulle nog so graag 'n bietjie wou bly. Sal beslis weer 'n wegbreek na Jongensfontein toe neem. Tot volgende keer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seesig Chalets se terugvoer

Baie dankie.

Seesig Chalets
Liezl V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl V
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Fantasties, ons beplan om sommer binne die volgende 2 maande weer te gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seesig Chalets se terugvoer

BAIE DANKIE!!

Seesig Chalets
Christo V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V

Heerlike, rustige en velige verblyf met 'n mooi uitsig oor die see.

Ons het twee chalets bespreek vir 'n kort familie vakansie (10 mense). Die chalets was ruim en baie gerieflik en het 'n uitstekende ligging en see-uitsig. Ons almal het die tyd daar baie geniet en lekker saam gekuier. Ons kan Seesig Chalets ter eniger tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sandra V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, ontspannend met die gedruis van die see in jou ore.

Chalet baie goed toegerus vir selfsorg. Rustige en veilige omgewing. Lekker stap-geleenthede langs die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem F - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie meer as wat ek verwag het - fantasties.

Baie netjies, skoon en aangenaam - kliëntediens is rêrig goed, en vriendelik, baie mooi uitsig, ruim en ten volle toegerus vir jou vakansie tyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seesig Chalets se terugvoer

Baie dankie!

Seesig Chalets
Elsie V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie V
Gesin met klein kinders

Altyd lekker by Seesig.

Lekker ontspanne atmosfeer. Stil en rustig. Bly altyd lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eduard F - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eduard F

Uitstekend en baie tevrede.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salig en vreedsaam met see klank wat jou aan die slaap sus.

Sal beslis vir ander aanbeveel, waarde vir geld en breek deposit is volgende oggend dadelik terug betaal in my rek. Baie dankie Mariza, sien uit om volgende keer langer te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seesig Chalets se terugvoer

BAIE DANKIE!!

Seesig Chalets
Vanaf R900
R900 R675
per nag (plek vir 4)
Vanaf R900
R900 R675
per nag (plek vir 4)
Vanaf R900
R900 R675
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 55 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seesig Chalets, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVhZGIxODczLWE2ZjUtNGI2Yy1iODExLTY1MzFkMzBhZGUwYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R675 per nag (plek vir 4) 62 5 1 5 Seesig Chalets Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.42564372577 21.336581801483
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem