Uvongo Akkommodasie by Seeskulp 10 | LekkeSlaap
+11
+11

Seeskulp 10

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Colinstraat 60, Uvongo Beach, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Seeskulp 10 is 'n selfsorgwoonstel in die Seeskulp-kompleks, stapafstand van Uvongo-strand af. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 4 kinders. Daar is 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 stapelbeddens met slaapplek vir 4.

Die kombuis het 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolf en ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het 'n plafonwaaier en lei na 'n balkon met 'n gedeeltelike see-uitsig. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Seeskulp 10 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Seeskulp 10
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Colinstraat 60, Uvongo Beach, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Seeskulp 10 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Colinstraat 60, Uvongo Beach, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALIF2ff0Seesa9otUnfs6XvjzJYuX84SDUR2kCrm43FOSJBhIZB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 60 Colin Street Uvongo Beach 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 08:00 -30.830677 30.398535
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za