Margate Akkommodasie by Seeskulp 6 | LekkeSlaap
+11
+11

Seeskulp 6

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R660 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colinstraat, Uvongo-strand, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Seeskulp 6 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Uvongo Beach. Die kompleks is naby die swemstrand in die omgewing.

Dié woonstel is op die eerste verdieping met slaapplek vir 2 volwassenes en 4 kinders. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens vir 4 kinders. Die badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond.

Die leefarea het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste moet asb. hulle eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring - ongelukkig geen Explora-dekodeerders nie. Die kompleks bied ook 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en onderdakparkeerplek vir voertuie.

Die kompleks is naby restaurante, 'n Spar-supermark, en 'n kort rit van verskeie besienswaardighede in die Margate omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by Seeskulp 6 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

2.6 uit 5van 1 resensie vir Seeskulp 6
Netheid
1.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
2.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Colinstraat, Uvongo-strand, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R660
per nag (plek vir 6)
Vanaf R660
per nag (plek vir 6)
Vanaf R660
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colinstraat, Uvongo-strand, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvkozc9vppg7o2WpQ4Az6ad4A0xxYbkygvfsTmovcCo1MnNnnEE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R660  per nag (plek vir 6) 1 5 1 3 60 Colin Street Uvongo Beach 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-16:00 09:00 -30.830605315883 30.398455428172
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za