Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seewier 47

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seewierstraat 47, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 850 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Seewier 47 is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgvakansiehuis in Struisbaai, sowat 2 km vanaf Struisbaai se hoofstrand en is ideaal vir 'n gesinsvakansie aan die kus.

Die verblyf bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer op die boonste verdieping het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer met 'n stort is oopplan. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en gaste maak van die tweede badkamer met 'n bad en stort gebruik.

Die huis spog met 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, koffiemasjien, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, asook 'n skottelgoedwasser. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke, 'n enkelslaapbank, 'n binnenshuise kaggel en 'n TV met DStv en Netflix. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n houtdek met buitesitplek wat oor die troeteldiervriendelike tuin uitkyk. Braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Seewier 47 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Jeanne Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 40

Jaar gelys 2

Ligging

  • Seewierstraat 47, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 850
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R2 850
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seewierstraat 47, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc10dccc5545180f5bb06de2bc49b728cd0ed16df5121e97593a8fad6a23d63de4900a48400329d099894174717c8cc1b92b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag (plek vir 5) 47 Seewier Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.8056583 20.0566794
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem