Seewolf
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swellendamlaan, Wolvefontein 302, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 250 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Seewolf is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks in die middel van Hartenbos. Die kompleks is naby die strand, restaurante en ander geriewe in die area.
Die woonstel bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die sitarea. Die gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en wasmasjien-tuimeldroër toegerus. Die kombuiseiland dien ook as 'n toonbank met stoeltjies om maaltye by te nuttig. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV en lei na 'n balkon met stoepmeubels en ingeboude braaigeriewe.
Gratis WiFi en parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis is beskikbaar. Daar is ook 'n ekstra parkeerplek vir 'n ekstra voertuig.
Slaapplek
’n Bespreking by Seewolf sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Swellendamlaan, Wolvefontein 302, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swellendamlaan, Wolvefontein 302, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom