+19

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.9
Veiligheid
4.4
Tiaan F
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Baie lekker gebly. Het dit baie geniet. Vir seker! Baie lekker gebly in die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maurice P
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Wonderful lodge. Awesome stay. Needs a touch of TLC. Wonderful and spacious, neat and clean. Well equipped with everything you need. Just needs a bit of attention and TLC. Beds are hard, somewhat uncomfortable and quite small. Lighting in the kitchen is a bit dark. Pool needs attention, a leaf skimmer perhaps, and the overflow of infinity is not working. Conclusion: will I go again? Absolutely! Amazing staff, tons of animals. Lovely self-drive game routes. Great place. Just a few small things will make it even better! Overall, awesome!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco W
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Heerlik, rustig en geen onnodige geraas om 'n mens nie. Baie lekker gebly. Bos was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin Y
Kort verblyf Besigheidsreis
2.4
Jan 2026

Absolute lack of maintenance and customer care from management. It was awful because we had no hot water in the kitchen or bathroom for our entire stay. The kitchen drain stank and that smell carried into the outside patio area and our bedroom. The reception was unhelpful, claiming that it was a minor inconvenience. No outside table for meals on the patio area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Willie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2025

Heerlik gekuier rondom bosveldvuur. Ek het ja. Ons is net nie mal oor die badkameruitleg nie. Storte is donker en het nie deure of gordyne nie, so die hele kamer word nat.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Juandre C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2025

Lekker rustig. Ja, ons het lekker gebly. Die swembad en die huis kort ongelukkig aandag. Sal die huis aanbeveel indien daar 'n paar goed reggemaak is.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Olga T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Mei 2025

Baie lekker! Die eenheid was nie baie skoon nie, roosters was nie gewas nie, spinnekoppe in die badkamer. Die bestuurder het wel daarna gekom om dit reg te stel. Onthou asb. om tweepuntkragproppe saam te bring.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenna S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

It was amazing, will be back in the near future. It was a well-deserved relaxing weekend away and will definitely do it again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mei 2024

Heerlike wegbreek in die bosveld saam met my vrou en kind. Ons het dit baie geniet. Plek was skoon en netjies, ons sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Mabalingwe Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 118

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 4 907
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 907
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 907
per nag (plek vir 8)
Bespreek

R516 Rooiberg/Thabazimbi Road, Bela-Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04fc3153506d18b5a2ea87805946be9a83240e9620587127660dbf0f81e2ffc3a38289bba9126f3c1bafa5fd6fa26ee6f9c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 907 per nag, vir 8 mense 27 5 1 5 R516 Rooiberg/Thabazimbi Road Bela-Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.844032409818 28.048136130185
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang