LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+21
Selfsorg in Vrystaat

Sela Vaalrivier

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Charmonique V
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2026

Fantastiese vakansie! Lekker uitgerus - Ons sal beslis weer 'n draai kom maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rita B
Kort verblyf
5.0
Okt 2026

Waar begin ek. Wat 'n ongelooflike naweek. Van inklok tot uitklok was daar net eenvoudig niks verkeerd nie. Pragtige plek. Die gasvrou was van dag een af (met die bespreking) so hulpvaardig. Sy het soveel moeite gedoen om ons te laat tuisvoel met aankoms. Lekkergoed oral in bakkies, 'n sjokoladetjie op elke bed, koffie, tee, suiker en die heerlikste beskuit, ekstra toiletpapier, ekstra sak vir die asblik, skottelgoedseep, lappie en vadoeke en 'n sak ys. Daar is eenvoudig net mooi niks om oor te kla nie. Ons het heerlik gekuier, lekker gerus. Baie dankie vir al die bederfies. Ek sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Wonderlik, rustig. Baie lekker groot huis. Regtig waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize G
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Okt 2026

Ons het baie lekker gebly. Gerieflik, bekostigbaar en rustig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie B
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2026

Perfekte wegbreek plek. Ons het so lekker gebly en die rustige atmosfeer was presies wat ons nodig gehad het! Die plek is so mooi, ruim en skoon en die stil omgewing maak dit die perfekte plek om net asem te haal en weg te breek van al die gejaag. Die eienaars het soveel moeite gedoen en was so vriendelik. Ons het elke oomblik geniet en wens ons kon langer bly! Ons sal beslis weer terugkom en kan hierdie plek met 'n groot glimlag aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cherise M
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Sep 2026

Absolutely stunning! The perfect retreat! Absolutely amazing place, quiet and so serene. Perfect break to get away from city life and recharge. Gerna and her husband are the best hosts. The accommodation is set up so thoughtfully and completely; we were not short of anything you could need on a self-catering vacation. The complimentary rusks in the kitchen were a real treat; they were divine! Thank you, Gerna! Our stay was definitely too short, but I am for sure booking again and planning to make it a few days longer! Perfect home away from home!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne B
Kort verblyf
5.0
Jul 2026

Die verblyf was gerieflik, gasvry en presies waarna ons gesoek het. Waarvan ons die meeste gehou het, was die vrede en stilte – dit was die perfekte plek om te ontspan en nuwe krag op te doen. Ons het 'n wonderlike naweek gehad en elke oomblik van ons verblyf terdeë geniet. Die verblyf was gerieflik, gasvry en presies waarna ons gesoek het. Ons sal hierdie verblyf met vrymoedigheid aanbeveel vir enigiemand wat op soek is na 'n rustige wegbreek, en ons sal beslis weer bespreek vir nog 'n heerlike, ontspanne naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lein S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Value for money. Lovely stay, beautiful environment. Very good value for money. Very friendly hosts. Very clean. Would definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neville J
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Vriendelik ontvang en het heerlik uitgerus. Het reeds vir Desember bespreek. Ons het dit so geniet dat ons op die eerste dag nog 'n week bespreek het. Dis 'n rustige atmosfeer met die dat jy die rivier kan hoor vanaf die huis. Ons is vriendelik ontvang en het ons tyd daar terdee geniet. Kan nie wag vir ons volgende bespreking daar nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gerna Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 10 maande

Antwoord gewoonlik binne 4 ure
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Bespreek

6 Palmietfontein, Vaal Eden, Parys, 9585, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 07:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6ae8035ce7d8a8e732f10e02d6a3d67b6b7b8f9fe98db0b250c9ee2ea02c15d705f4eea2fb1d662cf6c2665f2d362abf7e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 6 Palmietfontein Vaal Eden 9585 Vrystaat 021 201 8901 07:00-19:00 10:00 -26.829227384752 27.513191364478
Soek in 'n groter streek