Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Pidyon
-
Die Pidyon Selfsorg Eenheid sluit in;
Buite Braai geriewe en vol ingerigte kombuis. Warm water, stort en bad. Veilige parkering.Toiletpapier, Skottelgoed-Seep, Bad-Handdoeke en Beddegoed. - Nuakh
- Die Pidyon Selfsorg Eenheid sluit in; Buite Braai geriewe en vol ingerigte kombuis. Warm water, stort en bad. Veilige parkering. Toiletpapier, Skottelgoed-Seep, Bad-Handdoeke en Beddegoed.
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode, asook die gebruik van kerse.
Harde musiek en geraas word nie toegelaat nie.
Ry asb stadig op die perseel.
Geniet en ondervind die groentetuin en plaasdiere, hou asb by die aanduiding van watter hekke oop en watter hekke toe moet wees.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Anderson West Road, Joostenbergvlakte, Cape Town, 7570, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang