Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Selati 103 Guest Cottages

Gastehuis
Selati 1 - Executive Koningin
Vanaf
Vanaf R1 720
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad of 'n stort. Handdoeke en seep word voorsien. Daar is ook 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en 'n waaier. Maaltye is beskikbaar by die restaurant op die perseel en daar is 'n braai-area.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 2 jaar betaal R50.
Kinders tussen die ouderdom van 3 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.

Maaltye is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.
Wasgoeddienste is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.
'n Pendeldiens en wildritte is ook op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selati 3 A - Executive-Koning
Vanaf
Vanaf R1 720
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ruim slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Boonop is die kamer toegerus met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Buitebraaigeriewe is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 2 jaar betaal R50.
Kinders tussen die ouderdom van 3 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.

Maaltye is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.
Wasgoeddienste is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.
'n Pendeldiens en wildritte is ook op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selati 3 B - Executive-2 enkelbeddens
Vanaf
Vanaf R1 720
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie tweeslaapkamer-eenheid beskik oor 2 enkelbeddens in albei slaapkamers en 'n badkamer met 'n bad en stort. Die eenheid is met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 2 jaar betaal R50.
Kinders tussen die ouderdom van 3 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.

Maaltye is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.
Wasgoeddienste is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.
'n Pendeldiens en wildritte is ook op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selati 4 - Luukse Selfsorg-2 Enkelbeddens
Vanaf
Vanaf R1 720
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid beskik oor 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Handdoeke en seep word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof, oondjie, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, 'n ketel en breekware en eetgerei vir 2 gaste. Geriewe in die kamer sluit 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en 'n waaier in.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en die basiese eetgerei en breekware vir 2 gaste in.

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 2 jaar betaal R50.
Kinders tussen die ouderdom van 3 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.

Maaltye is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.
Wasgoeddienste is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.
'n Pendeldiens en wildritte is ook op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selati 5 - Luukse Tripel
Vanaf
Vanaf R1 720
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie oopplan-slaapkamer het 3 driekwartbeddens, 'n klein sitarea en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Ekstra geriewe sluit lugversorging, 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof, oondjie, koffie- en teemaakgeriewe, en toegang tot 'n groot stoep met 'n sitarea en braai-area. Hierdie eenheid het sy eie parkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe in.

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 2 jaar betaal R50.
Kinders tussen die ouderdom van 3 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.

Maaltye is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.
Wasgoeddienste is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.
'n Pendeldiens en wildritte is ook op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selati 7 - Luukse Tripel-selfsorg
Vanaf
Vanaf R1 720
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid beskik oor 3 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met net 'n stort. Dit het ook 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, 'n elektriese braaipan, mikrogolfoond, broodrooster en basiese eetgerei en breekware vir tot 4 gaste. Ander geriewe sluit 'n lessenaar, 'n TV, lugversorging en 'n waaier in. Daar is braaigeriewe reg langs die eenheid beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en die basiese eetgerei en breekware vir 4 gaste in.

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 2 jaar betaal R50.
Kinders tussen die ouderdom van 3 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.

Maaltye is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.
Wasgoeddienste is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.
'n Pendeldiens en wildritte is ook op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selati 8 - Luukse Koningin-selfsorg
Vanaf
Vanaf R1 720
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid beskik oor 'n koningingrootte-bed, 'n slaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Handdoeke en seep word voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n oond, mikrogolfoond en 'n broodrooster. Geriewe in die kamer sluit 'n TV, lugversorging en 'n waaier in.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en 'n broodrooster in.

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 2 jaar betaal R50.
Kinders tussen die ouderdom van 3 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.

Maaltye is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.
Wasgoeddienste is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.
'n Pendeldiens en wildritte is ook op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selati 2 - Gesin-solderselfsorg
Vanaf
Vanaf R2 040
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie gesinskamer bied slaapplek vir 5 gaste. Daar is 'n dubbelbed en 'n dagbed op die onderste vloer en 2 enkelbeddens in die oopplan-houtsolderkamer met relings wat met 'n spiraaltrap bereik word. Die moderne badkamer bied 'n hoekbad en 'n stort. Handdoeke en seep word voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof, 'n oondjie, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, 'n ketel, basiese eetgerei en breekware vir tot 6 gaste. Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en 'n waaier in. Gaste het ook toegang tot die braaigeriewe langsaan. Ons beveel wel aan dat dit vir gesinne met kinders bespreek word weens die privaatheidsaspek van die eenheid.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xEnkelslaapbank
Enkelbed / Driekwartbed
Area 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en die basiese eetgerei en breekware vir 6 gaste in.

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 2 jaar betaal R50.
Kinders tussen die ouderdom van 3 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.

Maaltye is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.
Wasgoeddienste is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.
'n Pendeldiens en wildritte is ook op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selati 6 - Gesin-selfsorg
Vanaf
Vanaf R2 050
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie gesinskamer bied gerieflike slaapplek vir tot 6 gaste in 2 aparte kamers. Daar is 2 dubbelbeddens in die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer bied 'n bad, stort, wasbak en 'n aparte toilet. Handdoeke en seep word voorsien. Daar is 'n aparte TV-kamer en 'n eetkamerarea in die eenheid. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof, 'n oondjie, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, 'n ketel, basiese eetgerei en breekware vir tot 6 gaste. Die eenheid bied ook lugversorging en 'n waaier.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
2 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en die basiese eetgerei en breekware vir 6 gaste in.

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 2 jaar betaal R50.
Kinders tussen die ouderdom van 3 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.

Maaltye is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.
Wasgoeddienste is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.
'n Pendeldiens en wildritte is ook op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selati 9 - Gesin-selfsorg
Vanaf
Vanaf R2 050
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid beskik oor 2 aparte slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens bevat. Daar is nog 2 enkelbeddens in die sitarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak en handdoeke en seep word voorsien. Daar is 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, elektriese braaipan, 'n ketel en eetgerei en breekware vir 6 gaste toegerus. Geriewe in die kamer sluit 'n TV, lugversorging en 'n waaier in.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en die basiese eetgerei en breekware vir 6 gaste in.

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 2 jaar betaal R50.
Kinders tussen die ouderdom van 3 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.

Maaltye is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.
Wasgoeddienste is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.
'n Pendeldiens en wildritte is ook op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 720
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selati Singel 103, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda52cea9f5f0a3e9649c1f6bee84876ed02968581c9a73ab31d75c40a6d3f1f17620a82da9e5e40aa93a388684ffec28fb33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 720 per nag, vir 2 mense 98 5 1 5 103 Selati Crescent Mhlatikop 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.470631239783 31.549789738419
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem