Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Selborne Bed and Breakfast

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Melissa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 9 resensies vir Selborne Bed and Breakfast
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.0/5
Lesley M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lesley M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and tidy. Safe off-road parking. In a quiet neighbourhood, perfect for an overnight stay.

We were in East London for a school's sports tour.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vaughan E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vaughan E

Gerieflik en gasvry.

Ons het oornag saam met vriende en ons kinders vir 'n skooltoer - was alles wat ons nodig gehad het vir oornagakkomodasie. Die kamers binne in die huis was lekker warm met verwarmers - dit was bitter koud! Ek kan dalk net voorstel dat die buitenste gesinskamers verwarmers ook kry vir die koue winteraande. Alles is baie netjies en skoon en die eienaar Tannie Martie is baie vriendelik en gasvry!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philisa N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philisa N
Gesin met klein kinders

The place is family-friendly and Andrea goes the extra mile for guests.

I have never felt that safe while travelling with young children! Big ups to Andrea.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Selborne Bed and Breakfast se terugvoer

Hello Philisa,
Thank you very much for taking the time to leave a review for us, and thank you for the compliments.
I am glad you felt safe and secure. We would love to see you again.
All the best for the New Year.

Selborne Bed and Breakfast
Maryke K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke K
Gesin met tieners

Perfek.

Matrasse slaap heerlik. Bonus was die groot stort en 2 toilette. Eienaars is baie gasvry. Dankie julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Selborne Bed and Breakfast se terugvoer

Hello Maryke,
Thank you so much for your review :) It is sooo appreciated! We hope to see you again, I hope you are all well?
Best wishes,
Andrea

Selborne Bed and Breakfast
Themba M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Themba M
Enkelreisiger

Clean and comfortable.

Tranquil, clean and comfortable. Lady manager had good customer care always going extra mile to make you feel at home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Selborne Bed and Breakfast se terugvoer

Themba, thank you for such a personal review, it goes a long way for our business! We hope to see you back someday!
Best wishes,
Andrea

Selborne Bed and Breakfast
Vincent M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent M

Ons het lekker gebly en was baie beïndruk met die gasvryheid van die bestuurder.

Ons het baie lekker gebly en het niks meer nodig gehad nie. Die bestuurder was 'n ongelooklike gasheer! 'n Groot dankie aan hom want hy het uit sy pad gegaan om dit vir ons gemaklik te maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Selborne Bed and Breakfast se terugvoer

Baie baie dankie vir jou review. Jy is a STER! Hopelik sien ons jou weer!
Groete,
Andrea Venter

Selborne Bed and Breakfast
Kgabo M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Kgabo M
Besigheidsreis

The place was not clean, especially the towels and beddings.

The towels had hair and were never changed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Selborne Bed and Breakfast se terugvoer

Thank you for the review Kgabo.

Apologies for the issues you have brought to light and we ensure you they will be addressed and sort them out immediately.
We would welcome you back anytime you book

Selborne Bed and Breakfast
Jan J - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike en puik diens.

Netjies en ruim, skoon kamers en baie behulpsame en vriendelike bestuur. Die ontbyt wat bedien is was uitstekend en smaaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nangamso M - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nangamso M
Saam met vriende

Beautiful B&B in a safe area.

We really enjoyed our stay in this beautiful place, well situated in East London. Literally a walk away from Vincent shopping centre and all other important places. We were booked in by Given (pronounced in French I think. Such a friendly guy, he offered us a way better room than the one we initially booked which was a big bonus for us. What you see on pictures online is exactly what you get when you there. The place is neat, from bedding to the bathroom. We would definitely go back there!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Selborne Bed and Breakfast se terugvoer

Thank you so much, we really appreciate the review. You and your brother were a pleasure to host and, yes, Jevan and Gallen would welcome you both back whenever you wanted to visit our great city again.

Selborne Bed and Breakfast
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Salisbury-weg 9, Selborne, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42050e7a5a3294ef66ccee2e4a48e5f86c9dbe970f5fc132938664bb994fbc8389d39e52d2baca9ad4124a4228305ee00ab2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 9 Salisbury Road Selborne 5201 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.987337848662 27.90106639266
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem