Warner Beach Akkommodasie by Self-catering @ Algarve | LekkeSlaap
+44
+44

Self-catering @ Algarve

Selfsorg
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colin-weg 6, Warner Beach, Kingsburgh, 4140, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Dié smaakvol versierde woonstel bied gerieflike verblyf in ’n sekuriteitskompleks in Warner Beach. Die eenheid het ’n pragtige see-uitsig en is slegs ’n kort entjie se stap vanaf veilige swemstrande.

Die woonstel het 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Dit lei na ’n privaat patio met ’n swembad. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n bederfbed en dubbelwasbak. Die tweede kamer het ’n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het ’n stort. Albei kamers het privaat ingange wat na die tuin lei.

Die kombuis is volledig toegerus met ’n yskas-vrieskas, elektriese stoof en oond asook 'n gasstoof, mikrogolfoond, ketel, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die sitarea het ’n TV met DStv en lei na die swembadarea. Daar is ’n buite-gasbraai beskikbaar. Die woonstel het gratis WiFi, veilige parkeerplek, CCTV, ’n alarmstelsel en elektriese omheining.

Die gewilde Baggies Beach is stapafstand vanaf die kompleks en daar is ook restaurante, winkelsentrums en gholfbane in die area.

Slaapplek

’n Bespreking by Self-catering @ Algarve sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Colin-weg 6, Warner Beach, Kingsburgh, 4140, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colin-weg 6, Warner Beach, Kingsburgh, 4140, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwctLrrvj4zZdzaOx3QofVvt8Pj52bMEDlR0hgJpEfDJUu7C1p4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 4) 6 Colin Road Warner Beach 4140 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -30.079816213642 30.86778256316
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za