Self Catering @ Union
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Union-laan 29, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 380 per nag (vir 4 persone)
Beskrywing
Self Catering @ Union is 'n kothuis in Lyttelton Manor in Centurion. Die kothuis bied gerieflike verblyf aan 4 gaste en dis ideaal vir oornaggaste of gaste wat langer wil bly.
Die oopplan-eenheid het 'n koningingrootte-bed, sitkamer met 'n sofa, 2 gemaklike stoele en 'n TV met DStv, 'n kombuis en 'n tweede slaapkamer met 'n enkelbed en 'n divan. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met kookgerei, breekware, 'n mikrogolfoond, ketel, oond, stoof en 'n yskas toegerus. Die kothuis het gratis WiFi en daar is 'n stoep met stoepmeubels en braaigeriewe.
Die kothuis is op die eienaar se perseel, maar het sy eie ingang en veilige onderdakparkeerplek.
Die kothuis is baie sentraal en 1,5 km vanaf Netcare Unitas Hospitaal, 2,7 km vanaf Supersport Park en 2,6 km vanaf die Centurion Gautrein-stasie. Dis ook naby verskeie winkelsentrums en bied maklike toegang tot hoofweë tussen Centurion, Pretoria en Johannesburg.
Slaapplek
’n Bespreking by Self Catering @ Union sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Union-laan 29, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
- Gaste dink Self Catering @ Union het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Lyttelton Manor Lyttelton Centurion Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Union-laan 29, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom