Vishoek Akkommodasie by Self-catering Sea Views | LekkeSlaap
+7

Self-catering Sea Views

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir Self-catering Sea Views
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Brigitte S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte S

Goeie uitsig.

Sien sterre.

Jan N - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Daar is al die basiese dinge om lekker te bly.

Die ontvangs was hartlik en Stephy was altyd beskikbaar. Vanaf die balkon is daar 'n mooi uitsig oor Sun Valley en Valsbaai. Dit is in 'n doodloopstraat en veilig alhoewel die motor in die straat moet staan. Simonstad en Kommetjie is maklik bereikbaar.

Marie S - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike bed en goeie ligging.

Dankie aan Steph vir haar gasvryheid. Sy het met aankoms vir ons op 'n 2 ure "trip" geneem om die omgewing te verken - dit was uitstekend en ons kon die volgende dag al die plekkies gaan opsoek wat sy aan ons uitgewys het. Die kamer was baie gerieflik - dankie vir kwaliteit linne. Badkamer bietjie beknop - maar nie ondraaglik nie.

Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carmichael-weg 25, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBiOTQzNDYzLWJlMDktNDkxMy1hZjBkLWZmNWE5NWQ2NmVjYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 25 Carmichael Road Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.134968267701 18.411859240732
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za