Selfsorgwoonstel Garsfontein

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Selfsorgwoonstel Garsfontein bied veilige en netjies oornag-akkommodasie in Garsfontein, Pretoria-Oos. Dis naby Menlyn Mall, Menlyn Maine, Pretoria-Oos Hospitaal en Life Faerie Glen Hospitaal.

Die woonstel het 1 ruim slaapkamer met 'n dubbelbed en daar is 'n enkelbed vir 'n kind in die leefarea. Daar is ook 'n kombuis en 'n stoep. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die eenheid het 'n mikrogolfoond, yskas, koffie-en teemaakgeriewe en komplimentêre koffie en beskuit. M-Net, veilige onderdakparkeerplek agter 'n elektroniese hek en gewapende reaksie is beskikbaar. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe oor naweke. Die eenheid is langs die hoofhuis op die perseel, in 'n stil straat naby hospitale en Menlyn Winkelsentrum.

Ons voorsien gerieflike selfsorg-akkommodasie vir reisigers wat naby aan die besienswaardighede wil wees.

Slaapplek

'n Bespreking by Selfsorgwoonstel Garsfontein sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 1 kind
1 x Kinderbank vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Selfsorgwoonstel Garsfontein gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za