Selma Pete Cottage @ Goede Hoop
5 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Bethesda Farm, Upington, 8809, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Selma Pete Cottage @ Goede Hoop is 'n moderne, stylvolle en ruim kothuis op 'n plaas 14 km buite Upington en bied 'n rustige toevlugsoord in die natuur.
Die kothuis het slaapplek vir 5 gaste met 'n koninggrootte-bed, 'n enkelbed en stapelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, bad, toilet en wasbak.
Die kombuis sluit 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware in. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV.
Gaste kan 'n braai-area en 'n stoep met asemrowende Kalahari-sonsondergange geniet. Die plaas bied asemrowende stap-, draf- en fietsryroetes, asook perdry-avonture en meer.
Selma Pete Cottage @ Goede Hoop is ideaal vir sakereisigers, toeriste of plaaslike inwoners wat 'n rustige ontsnapping soek, en bied 'n gerieflike tuiste weg van die huis.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Bethesda Farm, Upington, 8809, Noord-Kaap
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Bethesda Farm, Upington, 8809, Noord-Kaap
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang