704 Sentinel Luxury New York Apartment
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Leeuwen Street, 704 Sentinel Apartments, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
704 Sentinel Luxury New York Apartment is geleë in 'n moderne deel van Kaapstad se middestad, naby baie goeie restaurante en ander geriewe.
Hierdie volledig gemeubileerde woonstel bestaan uit 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamerarea is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed, en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die aangrensende kombuis bevat 'n yskas, mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof en ander toestelle. Daarbenewens bevat die woonstel gratis WiFi en 'n platskerm-TV vir mediavermaak.
Die eenheid het 'n draagbare lugversorger wat op warm of koud gestel kan word. Daar is ook 'n balkon.
Die Sentinel Apartments is 'n 17-verdieping hoë gebou; geleë 'n paar minute van The Company's Garden, kroeë, museums; en 'n paar minute se ry van die CTICC en Artscape-teater, om maar net 'n paar sake-aantreklikhede te noem.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Anna & Bertus Geverifieer
Eiendomme 71
Resensies 97
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 27 Leeuwen Street, 704 Sentinel Apartments, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Gaste dink 704 Sentinel Luxury New York Apartment het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Leeuwen Street, 704 Sentinel Apartments, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang