Kaapstad Middestad Akkommodasie by Sentinel Trendy New York Style Apartment | LekkeSlaap
+19

Sentinel Trendy New York Style Apartment

5 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Geldig vanaf 2 Jun 2020 tot 31 Aug 2020.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loopstraat, Sentinel Apartments 703, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R723 R615 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Sentinel Trendy New York Style Apartment is 'n hoë gebou met 17 vloere op die hoek van Leeuwen- en Breestraat. Die geboue het 'n kontemporêre, argitektoniese ontwerp met oorgenoeg parkeerplek.

Dié oopplan-woonstel het 'n kombuis, sitarea en 'n koninggrootte-bed. Die badkamer is apart en het 'n stort en 'n toilet.

Die Sentinel Apartments by Authentic Travel bied gerieflike, luukse verblyf met gratis WiFi, 'n swembad, 'n portierdiens en New York-styl verblyf in die hartjie van Kaapstad.

Die gebou is net 'n paar minute van die Kompanjiestuin, restaurante, kroeë, en museums af, en net 10 tot 15 minute se stap van die KIKS en Kunstekaap-teatersentrum af.

Slaapplek

’n Bespreking by Sentinel Trendy New York Style Apartment sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Sentinel Trendy New York Style Apartment
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Loopstraat, Sentinel Apartments 703, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sentinel Trendy New York Style Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R723
Vanaf R615
per nag (plek vir 2)
was R723
Vanaf R615
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loopstraat, Sentinel Apartments 703, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAI6AZs1x9XBZMDSTaVrmKwhQRGtXlGtXiuYuK1dmJBmAgNJitcn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R723, nou Vanaf R615  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 27 Leeuwen Street 703 Sentinel Apartments 8000 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -33.924019707846 18.416410413611
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za