Sequoia Garden Retreat
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vanaf 1 Feb 2021 tot 19 Mrt 2021.
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sequoia Garden Retreat, Cheerio-weg L6, Haenertsburg, 0730, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 100R935 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sequoia Garden Retreat lê in 'n vallei tussen Magoebaskloof se berge. Dis 'n botaniese paradys wat venoem is na die "Metasequoia Glyptostroboides"-boom. Dié pragtige bome is afkomstig van die oorspronklike saad wat in 1941 in China se Sirchuan-provinsie versamel is en dié bome groei nou by Sequoia Garden Retreat.
Sequoia Garden Retreat spog met 2 romantiese, privaat selfsorg-kothuise. Dié kothuise lê in tuine wat 6 hektaar beslaan en gaste sal hiér die skoonheid en rustigheid van die berge eerstehands kan ervaar.
Daar is 2 aparte damme waar gaste forel of baars kan vang, of bloot piekniek kan hou. Kranige fotograwe sal graag die asemrowende natuurskoon en die tientalle voëlspesies wat hier voorkom, op kamera wil vasvang. Twee bergfietsryroetes kronkel ook hier deur.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Sequoia Garden Retreat, Cheerio-weg L6, Haenertsburg, 0730, Limpopo
- Gaste dink Sequoia Garden Retreat het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Haenertsburg Magoebaskloof Laeveld Limpopo
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sequoia Garden Retreat, Cheerio-weg L6, Haenertsburg, 0730, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom