LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sequoia Garden Retreat | LekkeSlaap
+22

Sequoia Garden Retreat

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Croft-kothuis
Selfsorg
Meadow-kothuis
Selfsorg
LekkePlus Afslag 20% af

Kry 20% af as deel van LekkeSlaap se lojaliteitsprogram. Hierdie aanbod is altyd geldig. Hierdie spesiale aanbieding is slegs vir LekkePlus-lede beskikbaar.

Huisreëls

Handdoeke, tee, koffie en braaihout word voorsien.
Stel asb. Sequoia Garden Retreat in kennis indien ’n bruid- of bruidegomparty in die kothuise gaan gereed maak.
Die balans is voor of op die inklokdatum betaalbaar.
Kredietkaartgeriewe is teen 'n 5% heffing beskikbaar.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat daar ’n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag oor die toestand van die pad voor aankoms doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cheerio-weg L6, Sequoia Garden Retreat, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf75443fc781cc0cbafca4e435e4fbf7fc0697ea3522d345b720cbed8cadcb71f3e6b161ccf55cb5f947c56a2f7f9b976f3d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 L6 Cheerio Road Sequoia Garden Retreat 0730 Limpopo 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -23.899891666667 29.949261111111
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!