Elegant City Views 1BR
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 117 Strand Street, Cape Town City Centre, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 314 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Elegant City Views 1BR is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die hartjie van die Moederstad, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n onvergeetlike vakansie terwyl jy die naglewe ten volle geniet.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Wasmasjien en 'n skottelgoedwasser is ook in die kombuis beskikbaar vir gaste se gerief. 'n Tafel en 2 stoele is perfek vir etes. Vanuit die kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV, asook WiFi-geriewe.
Hierdie beurtkragvrye eenheid bied 'n skouspelagtige uitsig vanuit die leefarea oor die stadskern en die berg. Daar is 'n kruidenierswinkel, koffiewinkel en gimnasium beskikbaar teen 'n bykomende koste in die woonstelblok.
Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Sean Geverifieer
Eiendomme 47
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 117 Strand Street, Cape Town City Centre, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 117 Strand Street, Cape Town City Centre, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang