Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serendipity Guest House

Gastehuis
Enkelkamer
Vanaf
Vanaf R630
per nag, vir 1 mens
  • Plek vir 1 persoon
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n driekwartbed, 'n en suite-badkamer, lugversorging en 'n TV met OpenView.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Ontbyt is R95 ekstra per persoon.
Aandete is beskikbaar op versoek teen R160 per persoon.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer met dubbelbed en driekwartbed
Vanaf
Vanaf R870
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Twee van die kamers het elk 'n dubbelbed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die kamer het ook lugversorging en 'n TV met OpenView.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Ontbyt is R95 ekstra per persoon.
Aandete is beskikbaar op versoek teen R160 per persoon.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
2-Enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R870
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, lugversorging en 'n TV met OpenView. Daar is ook 'n lessenaar vir diegene wat moet werk.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Ontbyt is R95 ekstra per persoon.
Aandete is beskikbaar op versoek teen R160 per persoon.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorgkamer
Vanaf
Vanaf R390
per nag, vir 1 mens
  • Plek vir 1 persoon
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die nuut-opgeknapte selfsorgkamer is baie ruim en het 'n enkelbed of dubbelbed met 'n bedtafeltjie en bedlampie. Beddegoed word voorsien. Die kamer het ook lugversorging, 'n TV met OpenView, 'n ingeboude klerekas en 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, induksiestoofplaat, ketel, broodrooster, 'n prutpot, eetgerei en breekware. Gratis WiFi, water, elektrisiteit, braaigeriewe en parkeerplek word ook voorsien. Die kamer word een keer per week skoongemaak. Privaat wasgoeddienste is beskikbaar teen ekstra koste. Die eenheid is in 'n stil doodloopstraat en die ingang na hierdie kamer is aan die kant van die hoofhuis, deur die braai-area en af in die gang. Huisreëls: 1. Covid-voorsorgmaatreëls: dra 'n masker en hou 'n sosiale afstand. 2. Rook is verbode in die kamer en huis 3. Geen ekstra gaste word toegelaat nie. 4. Geen harde geraas nie.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Ontbyt is R95 ekstra per persoon.
Aandete is beskikbaar op versoek teen R160 per persoon.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: White Eye-weg 1, Birdswood, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAV2cYNLV2EUJ5o4pXLDFQkCz6uHy6StYURJxuM6t5H54dnbRu72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 1 White Eye Way Birdswood 3900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.742309398861 32.075075149246
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem