+136

Serendipity Self-catering Cottages

Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 4 Nov 2025 tot 31 Des 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Booysen Crescent, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
  • Vanaf R650 R434 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Serendipity Self-catering Cottages is 'n unieke instansie in die pragtige dorp Hogsback, in die woud en die Amatola-bergreeks. Dié gastehuis bied skilderagtige uitsigte oor die bos.

Verblyf by Serendipity Self-catering Cottages word in 3 pragtige selfsorg-kothuise aangebied wat slaapplek vir 14 het. Elke kothuis het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort, 'n kombuisie, stoep en 'n privaat ingang.

Daar is parkeerplek en gaste is welkom om die perseel te verken met mosaïekpaadjies wat na die bos lei.

Verder kan gaste aktiwiteite soos voëlkyk, fietsry, perdry en bergfietsry en talle voetslaanpaaie in die Hogsback-woud geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 165 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jana M
Saam met lewensmaat
5.0
Very pleasant and beautiful. The hosts are amazing. Lizzie and the team went out of their way to help us with our huge camping trailer ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Elena S
5.0
Hemels! Die akkommodasie was gerieflik en goed toegerus met 'n pragtige uitsig. Die eienaar was geredelik beskikbaar, altyd vriendelik en behulpsaam.
Nov 2025
Wayne B
Saam met lewensmaat
5.0
We're already planning our next Hogsback break. Truly majestic. We had the best time in Hogsback. The views from our cottage were exqui...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Aletta S
Saam met vriende
5.0
Fantasties. Ons is voëlkykers. Dit is ideaal daarvoor, want mens kyk uit oor die toppe van die bome. Die dek bied ook heerlike kuiergeleenthede.
Nov 2025
Angela B
Besigheidsreis
5.0
Always the best! Always the best in Hogsback! Highly recommended! Absolutely lovely place to stay, everything you need and more. Best h...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 165

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 16 Booysen Crescent, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
  • Gaste dink Serendipity Self-catering Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
R 650 R 434
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R650
R 650 R 434
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R 650 R 434
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Booysen Crescent, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA999a96a725773e43a72b2b65b008bc84323d84e61b20bc16af754b073c5e7d3956f2b1cddded98897d05e1d6257464d0b62d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R433 per nag (plek vir 2) 165 5 1 5 16 Booysen Crescent Hogsback 5721 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.589562526404 26.914036273956

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang