Bellville Akkommodasie by Serengeti Self Catering Units | LekkeSlaap
+37
+37

Serengeti Self Catering Units

Selfsorg
  • Vanaf R790 per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 101 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sabiestraat 1, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Serengeti Self Catering Units is 5 minute van die bekende Tygervallei Winkelsentrum af, en nie eers vyf minute se ry van die Velodrome en Bellville Atletiekstadium, wat bekend is vir groot sosiale- en sport-geleenthede.

Verblyf word aangebied in 'n eenslaapkamer-eenheid met slaapplek vir 3 gaste. Dit het 'n oopplan-kombuis met 'n leefkamer, en 'n volledig toegeruste kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n enkelbed in die leefkamer.

Die tweeslaapkamer-eenheid is geskik vir 5 gaste. Dit het 'n oopplan-kombuis met 'n leefkamer, en 'n volledig toegeruste kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad.

Die derde eenheid bied slaapplek vir 6 gaste. Dit het 'n kombuis, leefkamer, en eet-area. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer.

Ons bied 'n skoonmaakdiens op Maandae, Woensdae, en Vrydae (nie op naweke en openbare vakansiedae nie). Handdoeke en linne word voorsien. Daar is 'n TV met DStv, veilige parkeerplek agter hekke, 'n wassery, braai-geriewe en 'n swembad.

Besienswaardighede in die omgewing sluit Tyger Vallei Winkelsentrum, Tyger Waterfront, Willowbridge Winkelsentrum, Barnyard Teater Durbanville, en die wynroete in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 108 resensies vir Serengeti Self Catering Units
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Sabiestraat 1, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Serengeti Self Catering Units het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R790
per nag (plek vir 3)
Vanaf R790
per nag (plek vir 3)
Vanaf R790
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 101 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sabiestraat 1, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsXB0HuuI1lxp6lmp9bBUoqwHuJGHqYAu4xMywZDzpQTOD6tZdT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R790  per nag (plek vir 2) 108 5 1 5 1 Sabie Street Bellville 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -33.878617339965 18.643240928649
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za