Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serendipity

The Shack - Eenheid vir 1 gas
Vanaf
Vanaf R580
per eenheid
  • Plek vir 1 persoon
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer is klein, prakties en baie gerieflik vir 1 persoon. Dit is 'n oop plan kamer met 'n driekwart bed, badkamer met toilet, wasbak en lekker groot stort asook 'n koffie tafeltjie en tafeltjie om by te werk. Dit het 'n klein buite area met sement bankies. Vinnige fibre. Gratis veilige parkering beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Let asseblief dat die eienaar goed gemanierde honde het wat op die perseel bly.
Braaigeriewe is beskikbaar indien vooraf gereël.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Lagom
Vanaf
Vanaf R680
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is langs die hoofhuis. Dit het 'n dubbelbed, 'n werkstafel, en klein kombuisie met 'n induksiestoofplaat, twee potte en 'n pan, yskas, mikrogolf en koffiegeriewe. Die badkamer is ingerig met 'n groot stort, wasbak en toilet. Daar is 'n sement bankie buite waar gaste mag rook. Daar is ook 'n piekniektafeltjie buite die kamer wat elektrisiteit het. Een parkeerplek is beskikbaar en indien meer parkering benodig word moet dit vooraf gereël word.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Huisreëls

Let asseblief dat die eienaar goed gemanierde honde het wat op die perseel bly.
Braaigeriewe is beskikbaar indien vooraf gereël.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Querencia
Vanaf
Vanaf R680
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is apart van die hoofhuis. Dit is gemaklik ingerig vir gaste se gerief. Dit het 'n dubbelbed, 'n werkstafel, eie badkamer wat 'n ruim stort, toilet en wasbak het. Daar is ook 'n yskassie, mikrogolf en koffiegeriewe. Vinnige optiese vesel-internet is beskikbaar. Gratis veilige parkering vir 1 voertuig. Parkering vir 'n ekstra voertuig moet vooraf gereël word. Daar is 'n sement bankie voor die kamer en gaste mag buite die kamer rook.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Huisreëls

Let asseblief dat die eienaar goed gemanierde honde het wat op die perseel bly.
Braaigeriewe is beskikbaar indien vooraf gereël.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Serenity
Vanaf
Vanaf R680
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Pragtige kamer het 'n aparte ingang asook en-suite badkamer. Dit het 'n koningingrootte-bed en lessenaar. Laaigeriewe vir selfoon is op die bedkassies ingebou. 'n Yskassie en mikrogolf met 'n koffieskinkbord is in die kamer beskikbaar. Die kamer se parkeerarea is reg langs die kamer. Die pragtige perd skildery en potlood tekening asook die murial teen die badkamer muur is deur 'n plaaslike kunstenaar gedoen.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Let asseblief dat die eienaar goed gemanierde honde het wat op die perseel bly.
Braaigeriewe is beskikbaar indien vooraf gereël.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Garden Suite
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 3 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Long Stay is 'n tweeslaapkamerwoonstel op dieselfde erf as die eienaars se huis, maar eenkant en privaat. Daar is 'n koninggrootte-bed in die hoofslaapkamer en 'n driekwartbed in die tweede slaapkamer. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Hierdie badkamer word deur albei kamers gebruik. Kamergeriewe sluit 'n lessenaar vir 'n skootrekenaar in die hoofslaapkamer in. Die kombuisie het 2 induksiestoofplate, 2 potte en 'n pan. Daar is 'n toaster, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas. Daar is ook 'n broodrooster en basiese bestanddele om 'n ete te begin. Die eenheid het 'n stoep met 'n piekniektafel. Daar is parkeerplek vir 1 voertuig (indien meer parkeerplek benodig word moet dit vooraf met die eienaar gereël word). Daar is 'n sementtafel met bankies in die tuin. Die eenheid word een maal per week skoongemaak waartydens beddegoed en handdoeke geruil word. 'n Waskamer met wasmasjien is beskikbaar en mag gebruik word.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Huisreëls

Let asseblief dat die eienaar goed gemanierde honde het wat op die perseel bly.
Braaigeriewe is beskikbaar indien vooraf gereël.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magazynstraat, Polokwane, 0700, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80f7fb5701465df16bfa4c1432caee9c5677b4ea1f465e6de1cb2f4b062cab352ecc8a149f68253d81e9a8d07663823125aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 60 5 1 5 Magazyn Street Polokwane 0700 Limpopo 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -23.902604365374 29.465432360783
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem