Serendipity
Opsomming van Resensie
Nicolien G - Okt 2020
Gemiddeld
Uitstekend diens deurlopend baie hoog.
Henry S - Okt 2020
Gemiddeld
Alles wat ek nodig het
Trudie L - Sep 2020
Gemiddeld
Vriendelik, gasvry en alles reg.
Shannon V - Mrt 2020
Gemiddeld
Exceptionally clean and tranquil.
Jesse B - Mrt 2020
Gemiddeld
Awesome accommodation and friendly staff.
Este B - Feb 2020
Gemiddeld
Fantasties.
Theuns D - Jan 2020
Gemiddeld
Annelie en Cecil gaan regtig uit hul pad om 'n mens te akkommodeer.
Serendipity's terugvoer
Dankie Teuns, dit was lekker om jou hier te he, hoop jy kom gou weer kuier.
Suné B - Okt 2019
Gemiddeld
Rustig.
Serendipity's terugvoer
Dankie Sune, was lekker om julle hier te he.
Debbie V - Okt 2019
Gemiddeld
Verblyf was voldoende en die eienaars is baie vriendelik!
Serendipity's terugvoer
Dankie Debbie, die watertenk is op en ons hoop om julle gou weer te verwelkom.
Molefi M - Okt 2019
Gemiddeld
Great service.
Serendipity's terugvoer
Thank you Molefi, hope to welcome you back soon.
Mariske D - Sep 2019
Gemiddeld
Dit is stylvol, netjies en gasvry!
Serendipity's terugvoer
Baie dankie Mariske, dit was lekker om julle by ons te he.
Tot volgende keer.
Tina O - Aug 2019
Gemiddeld
Baie goeie en vriendelike diens.
Serendipity's terugvoer
Baie dankie Tina.
Was lekker om jou hier te he.
Charlene J - Jun 2019
Gemiddeld
Baie oulike oorslaap plekkie!
Serendipity's terugvoer
Baie dankie Charlene, altyd lekker om mense soos julle hier te he.
Rianda P - Jun 2019
Gemiddeld
Gasvry en tuis gevoel.
Serendipity's terugvoer
Baie dankie Rianda. Dit was ons plesier om jou hier the hê. Hoop ons sien jou weer.
Ronel V - Jun 2019
Gemiddeld
Baie goed.
Serendipity's terugvoer
Baie dankie Ronel, was lekker om jou te ontvang.
Lorinda F - Apr 2019
Gemiddeld
Voel soos 'n kuier by vriende.
Serendipity's terugvoer
Dankie Lorinda, hoop om julle weer te ontvang.
Marietjie S - Apr 2019
Gemiddeld
Dis 'n baie netjiese kamer met alles wat jy benodig.
Serendipity's terugvoer
Baie dankie Marietjie, was lekker om julle by ons te he.
Elizabeth V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netjies en skoon, vriendelike ontvangs.
Serendipity's terugvoer
Baie dankie Esme, dis altyd lekker om sulke vriendelike gaste te ontvang. Hoop ons sien julle gou weer.
Anton - Mrt 2019
Gemiddeld
Baie goed ontvang.
Pieter G - Mrt 2019
Gemiddeld
Baie aangenaam en veilig gevoel.
Abie H - Feb 2019
Gemiddeld
Baie skoon en gasvry.
Mapula M - Jan 2019
Gemiddeld
Great hospitality.
Elna H - Jan 2019
Gemiddeld
Genoegsaam vir besigheidsbesoek.
Danie V - Nov 2018
Gemiddeld
Dit was die beste waarde vir geld.
Serendipity's terugvoer
Dankie Danie, jy was 'n gas duisend en ons hoop om jou gou weer by ons te verwelkom.
Elizabeth G - Nov 2018
Gemiddeld
Baie dankie, skoon en netjies. Vriendelike behulpsame gasheer en gasvrou.
Conny P - Nov 2018
Gemiddeld
Eersteklas.
Serendipity's terugvoer
Beste Cornelius,
Baie dankie, dit was voorwaar lekker om jou hier te kon ontvang. Hoop ons sien jou gou weer.
Groete,
Annelie
Claudette C - Nov 2018
Gemiddeld
Heerlik.
Serendipity's terugvoer
Dankie Claudette, jy was so 'n maklike gas. Hoop ons sien jou weer.
Lesetsa M - Nov 2018
Gemiddeld
Great, beautiful.
Sanet P - Okt 2018
Gemiddeld
Skoon, netjies en aangename atmosfeer.
Suné B - Okt 2018
Gemiddeld
Vriendelik.
Serendipity's terugvoer
Ons is nogal verslae oor die 3 sterre maar geen rede vir die ongelukkigheid nie word verskaf nie, wat dit vir ons baie moeilik maak om te verbeter indien daar wel 'n probleem is omdat ons nie weet wat die probleem is nie. As die gas haar bekommernisse teenoor ons uitgespreek, sou ons haar gerus kon stel.
Ons woning is agter mure met lemmetjiesdraad en daar is diefwering op die vensters en ook 'n veiligheidshek by elke deur. Daar is 4 honde op die perseel en al 4 slaap in die huis. 'n Beter alarmstelsel is daar nie. Ons het in die 10 jaar wat ons in die huis bly nog geen insidente gehad nie.
Ronel S - Okt 2018
Gemiddeld
Dit was heerlik en ons het so welkom gevoel.
Alex K - Okt 2018
Gemiddeld
A very warm welcome to a beautiful and spotless place.
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Magazynstraat, Polokwane, 0700, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom