LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Serenity | LekkeSlaap
+50

Serenity

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Serenity
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Francois S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S
Gesin met klein kinders

Beste blyplek in Plett.

Serenity is geleë in die mooiste sekuriteitslandgoed. Die huis is fantasties uitgelê met die leefarea en 1 hoofslaapkamer op die boonste vlak en dan 2 slaapkamers onder, elk met eie badkamers asook ’n sitkamer/TV-kamer wat die 2 kamers onder van mekaar skei. Die uitsig is besonders oor die golfbane en die dieptes van die vallei. Daar is nie ’n swembad nie maar ons het dit so verkies omdat ons ’n besige 2-jarige seuntjie het en dit veiliger was sonder ’n swembad. Die huis self is baie ruim en leef lekker met al die braaigeriewe en buite-sitplek onder die afdak wat die volle uitsig geniet. Ons kon heeldag net by die huis bly vir hoe mooi dit daar was. Daar is dakwaaiers in kamers onder wat heeltemal voldoende is. Die plek was skoon, alle beddegoed/handdoeke/swemhanddoeke was voorsien. Die plek is luuks en het niks nodig nie.

Yolanda S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolanda S
Gesin met tieners

Heerlike netjiese kuier huis

Dit is 'n ruim huis baie netjies pragtige uitsig. Als wat jy nodig het is daar . Sal defnitief weer daar boek

Serenity's terugvoer

Baie dankie ons waardeer, dat jy ons huis geniet het!

Serenity
Heidi P - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi P
Saam met vriende

Baie gerieflik.

Ons het baie lekker gebly. Die naam sê alles. Hoef absoluut niks saam te bring nie, letterlik net jou kos. Die uitsig is so mooi en ons sal definitief weer Serenity besoek!

Christo S - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo S
Gesin met klein kinders

5-ster-verblyf.

Ons was ontsettend tevrede met die kwaliteit en sal weer terug gaan na Serenity toe.

Serenity's terugvoer

Many thanks for the kind words, Christo. We are very grateful for you staying at Serenity and look forward to you staying again.

Regards,
Ian and Kirsty

Serenity
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brackenridge Landgoed, Protea Dale 9, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUxMWRmMTczLTc2MjMtNDlkNy04MWI3LWEyMzk0OTQ0ZGMxMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100  per nag(plek vir 6) 4 5 1 5 Brackenridge Estate 9 Protea Dale 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-15:00 10:00 -34.06872783206 23.352394665832
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!