Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serenity

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Candleberry Place 407, Morganbaai, Oos-Kaap, 5292, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Serenity is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Gxarha (Morganbaai). Dié troeteldiervriendelike eenheid is in 'n groot en rustige tuin geleë. Die ontwerp is netjies, prakties en baie smaakvol.

Die eenheid is in 'n stil doodloopstraat geleë en is stapafstand of 'n entjie se ry vanaf die strand, strandmeer, kranse en winkel.

Die eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die sitarea het 'n slaapbank vir 2 kinders of tieners of 1 volwassene. Die eenheid kan 'n maksimum 2 volwassenes en 2 kinders, of 3 volwassenes akkommodeer.

Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die sitkamer het 'n slaapbank, leunstoel, slaapbank, 'n tafel en stoele.

Daar is 2 buite-sitareas en 'n braai. Indien vooraf gereël, kan gaste toegang tot 'n binnebraaikamer hê. Daar is nie DStv nie, maar daar is 'n TV met Netflix en YouTube. Die WiFi is goed.

Die tuin is heeltemal omhein en die eenheid het 'n aparte ingang.

Slaapplek

’n Bespreking by Serenity sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir Serenity
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 4

Ligging

  • Candleberry Place 407, Morganbaai, Oos-Kaap, 5292, Oos-Kaap
  • Gaste dink Serenity het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Candleberry Place 407, Morganbaai, Oos-Kaap, 5292, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec08e93a393681f039b36c56c5731b0eec9cf47e4507999be9013265b12fb60d16306c4f57e9cc21f774a0d5f78a30a0f852?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 3) 5 5 1 5 407 Candleberry Place Morgan Bay 5292 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.706152315233 28.338533759328
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem