Scottburgh Akkommodasie by Serenity | LekkeSlaap
+37

Serenity

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Escombe-singel 4, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R575 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Serenity is in Scottburgh met sy lang wit strande, welige inheemse woude en manjifieke golwende heuwels geleë.

Dié verblyf bestaan uit 2 eenhede wat slaapplek vir 8 gaste bied. Elke eenheid het 'n kombuisie, lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale. Linne word voorsien, maar gaste moet net hul eie handdoeke bring. Gaste het toegang tot 'n swembad, tuin en braaigeriewe.

Besienswaardighede in die omgewing sluit Crocworld, Empisini, Vernon Crookes Natuurreservate en die Scottburgh Gholfbaan in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 71 resensies vir Serenity
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Escombe-singel 4, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Serenity het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R575
per nag (plek vir 4)
Vanaf R575
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Escombe-singel 4, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7unOPjaHOGfox72PgIgibdyYaZWgz1qiOzW3Mac0GIX0EtD0hE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R575  per nag (plek vir 4) 71 5 1 5 4 Escombe crescent Freeland Park 4180 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.270168554357 30.759090185165
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za