Jan Cilliers Park Akkommodasie by Serenity Green Guesthouse | LekkeSlaap
+46

Serenity Green Guesthouse

23 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 23 resensies vir Serenity Green Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Gratia D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gratia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die woord Serenity beskryf hierdie gastehuis.

Ons is baie vriendelik ontvang en kon vroeër inboek wat baie gemaklik was. Elsa is 'n gasvrou-duisend en ek sal vir seker weer daar gaan bly. Die bed in die kamer waar ons gebly het kan egter vervang word aangesien dit raas wanneer mens omdraai. Verder gee ek dit 10 uit 10!

Joa W - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joa W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese rustige oase.

Dit is 'n juweel van 'n gastehuis in Welkom. Ons sal definitief weer daar tuisgaan. Alles was so mooi skoon en aangenaam - die lakens se vars reuk het ons so lekker laat slaap. Dit is die mooiste tuin- baie rustig! Die meubels is keurig en baie smaakvol - ook binne in die huis. Daar is ons met die heerlikste koffiereuk begroet en is bederf met 'n heerlike ontbyt. Baie dankie dit was 'n baie genotvolle tydjie vir ons.

Jefferson D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jefferson D
Besigheidsreis

Home away form home.

It is always pleasant to stay here. It is beautiful and the staff are friendly. It is indeed a home away from home.

Diderick R - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Diderick R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heel aangenaam on baie lekker om daar oor te bly.

Dit was vir ons baie lekker om hier oor te bly. Die bestuur is baie gasvry en die ander personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Bedien 'n goeie en aangename ontbyt. Die plek het 'n pragtiege tuin en die kamers is goed toegerus, baie netjies en skoon.

Thelma B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrye, hulpvaardige en vriendelike eienaars.

Rustige verblyf in 'n netjiese kamer. Heerlike ontbyt.

Jedri V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jedri V

Aangename ervaring.

Indien ‘n mens in Welkom oornag word die akkommodasie aanbeveel.

Corne D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne D
Gesin met tieners

Baie lekker geslaap en sal aanbeveel.

Ek het Tennis gespeel, en was baie moeg, maar het lekker gerus vir die volgende dag.

Serenity Green Guesthouse's terugvoer

Baie dankie, ek is bly jy het 'n goeie nagrus gehad en dat jy jou tennis geniet het. Dit is altyd vir ons lekker om ons tennis spelers by ons te huisves.

Vriendelike groete
Serenity Green Gastehuis

Serenity Green Guesthouse
Elzann N - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzann N
Enkelreisiger

Uitstekend.

Alles was uitstekend en ek kan dit aanbeveel.

Thomas M - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful experience staying at the guesthouse, just too short a stay, wish it was longer.

Beautiful house and beautiful accommodation with friendly people.

Heidi S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi S

Vriendelike, netjiese gastehuis.

Vriendelike, netjiese gastehuis, heerlike ontbyt.

Ludi H - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ludi H
Besigheidsreis

Perfek vir enige besigheid akkommodasie.

Veilig, vriendelik, skoon. Die tuin is pragtig, die kos heerlik and puik gasvryheid.

Adrian R - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was great!

Pieter and Elsa are excellent hosts!

Jenny R - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Dis 'n netjiese en skoon gastehuis. Vriendelike atmosfeer.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Awesome!

It is a neat and clean guest house. Friendly atmosphere.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Willeen T - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willeen T
Saam met vriende

Uitstekende diens en pragtige verblyf en tuine.

Als was baie mooi en skoon en die werkers almal baie vriendelik en behulpsaam. Ligging van die verblyf was uitstekend vir ons. Beslis 'n moet as jy in Welkom is!

Pieter L - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L
Saam met vriende

In Welkom se klein paradys.

Dit was 'n wonderlike ervaring. Die eienaars loop oor van vriendelikheid. Die plek self is baie netjies met die mooiste tuin. Die ontbyt was ook uit die boonste rakke. Sal vir seker weer daar tuisgaan.

Liza-anne M - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza-anne M
Saam met vriende

Een nag verblyf vir professionele opleidingsessies.

Ongelooflike mooi tuin en akkomodasie. Pragtige, kalmerende omgewing. Baie vriendelik ontvang. Eenheid smaakvol gemeubileer. Alles kraakvars en skoon. Het heerlik geslaap en ontbyt was heerlik! Hoogs aan te beveel.

Wilhelm P - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm P
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam!

Baie vriendelik ontvang, baie netjiese plekkie, hoogstaande kwaliteit, puik ontbyt. Hoogs aan te beveel. Baie dankie!

Maryke V - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke V
Enkelreisiger

Dit was uitstekend.

Dit was uitstekend. Die kos was ongelooflik lekker en die kamer was baie mooi. Die tannie is baie oulik. Ek het baie lekker gebly. Die tuin is beeldskoon.

Albert L - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Albert L
Gesin met tieners

Aangenaam!

Ons het die besprekingsproses en die verblyf positief gevind. Serenity Green Guesthouse staan uit in vergeleke met ander opsies in die omgewing.

Roeline V - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roeline V

Ongelooflik mooi en lekker

Huis weg van die huis en die bestuurder en eienaar was baie vriendelik en gasvry. Het ons verblyf baie geniet.

Liza G - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza G
Saam met vriende

Uitstekende en elegante verblyf. Wonderlike wit beddegoed, heerlike ontbyt en pragtige tuin.

Die verbyf is uit die boonste rakke. Die pragtige elegante kamers het uitstekende kwaliteit percale wit beddegoed. Uitstekende ontbyt!

Wessel S - Jun 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Smaakvolle,mooi,rustige,skoon,gerieflike,vriendelike gastehuis.

Ons is vriendelik ontvang,al was ons laat. Smaakvolle dekor en lekker ontbyt. Mooi groen tuin.

Matthys S - Jun 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthys S

Feels like home

Service and accommodation were great as expected. Very well priced.

Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52 Kok Straat, , Welkom, 9459, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQzYmY1MmRjLTY2OGEtNGE3ZS05NTJhLWYzMWFhZDJmNDI5Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 23 5 1 5 52 Kok Street St Helena 9459 Vrystaat 086 999 0018 16:00-18:00 10:00 -27.990225888529 26.728274524212
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za