Parklands Akkommodasie by Serenity House | LekkeSlaap
+10

Serenity House

4 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Serenity House
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Frederik D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik D
Enkelreisiger

Baie aangenaam, gasvry en gerieflik.

Die ligging is baie sentraal en gemaklik. Die gasvrou was ongelooflik vriendelik, behulpsaam en natuurlik gasvry. Die akkommodasie was baie gerieflik, skoon en aangenaam om in te bly. Ek sal beslis weer daar oorslaap en ek sal dit beslis aan ander mense aanbeveel.

Greg S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg S
Enkelreisiger

Great gasvryheid en vriendelik.

Ek het regtig my verblyf geniet, verwelkomend and vriendelik. Sal aanbeveel en weer daar bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great hospitality and friendly.

I really enjoy my stay, very welcoming and friendly, would always recommend or stay there again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Johanna V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna V
Enkelreisiger

Very homely.

Natalie was very friendly and very accommodating.

Eleoni V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleoni V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en netjies.

Netjiese en moderne kamer. Die omgewing is rustig en kan 'n goeie nagrus inkry. Die gasvrou, Natalie, is baie vriendelik en behulpsaam.

Vanaf R485
per nag (plek vir 1)
Vanaf R485
per nag (plek vir 1)
Vanaf R485
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodlands-singel 1, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 17
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1JMAljCzdi7ClxvQML8gr4cfuflLb2yphPRmEBCHdjU4NCSfTy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R485  per nag (plek vir 1) 4 5 1 5 1 Woodlands Close Parklands 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.805619706354 18.496839229654
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za