Imka Trinity Retreat
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Darnellstraat 72, Stormsrivier, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Imka Trinity Retreat is 'n toevlug vir onafhanklike sakpas-reisigers. Dit is die ideale basis vanwaar Stormsrivier en Tsitsikamma verken kan word is perfek vir selfry-gaste, paartjies, gesinne, voetslaners en klein groepe.
Serenity Retreat is ons selfsorg-gesinseenheid. Dit is ruim en het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Daar is ook 'n stort en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die eenheid het 'n DVD-speler, satellietkanale en 'n onderdakstoep met braaigeriewe.
Driftwood is die groter rondawel en het slaapplek vir 2 volwassenes en 'n kindjie. Dit is nie geskik vir 3 volwassenes nie. Die eenheid het 'n dubbelbed, 'n klein enkeldagbed en 'n sitarea, alles in die een kamer. Daar is ook 'n en suite-badkamer. Die eenheid is meer geskik vir langer verblyf.
Driftsand is die kleiner rondawel met 2 gemaklike enkelbeddens. Daar is 'n stort en 'n toilet in die kamer en die eenheid het slaapplek vir tot 2 volwassenes. Dit is ideaal vir 'n sakpaswegbreek, oornagverblyf en enkelreisigers.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Ligging
- Darnellstraat 72, Stormsrivier, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
- Gaste dink Imka Trinity Retreat het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Stormsrivier Tuinroete Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Darnellstraat 72, Stormsrivier, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom