SerenShell House
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R850.00 per bespreking
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie, aangesien ons nie troeteldiervriendelik is nie. Geen partytjies of geleenthede van enige aard word by die eiendom toegelaat nie. Stilte ure is van 22:00 tot 10:00. Slegs 2 motors per bespreking. Gaste het nie toegang tot die motorhuis nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
37 Seventh Avenue, Shelley Point, 7390, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang