Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sethlura Bush Camp

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 14 resensies vir Sethlura Bush Camp
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.9/5
Dikeledi M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Dikeledi M
Gesin met klein kinders

Not nice.

Cold shower and the bathroom floor always wet. The beds are not comfortable at all. The kitchen was too small and the chalet is not beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rentia V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia V

Aangename bosveldvakansie saam met familie.

Ons is baie vriendelik ontvang en eienaars was baie gretig om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak. Plek word baie netjies in stand gehou. Hul pizza's was heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sundrika P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Sundrika P
Gesin met tieners

Not pleasant.

Firstly it rained the whole time we were there. There is no hot shower. And with the rain a cold shower was horrible. There was nothing for us to do on the camp. There is only 1 tv in the bar area and it was too cold to sit there. When it was time to leave the roads were flooded and the host said we will have to stay an extra 2 days and we didn't budget for that. Their rate was higher than what we had booked through the website. We also didn't have enough food to stay longer. The host told us there is only 1 road going out and when we decided to get on the road we were shown an alternative route by the other locals. The host knew about the alternate route but didn't want to tell us because he wanted us to stay longer. When I messaged the host and told him about the other route he was not surprised. There were other people stranded at the camp and I told him to tell them but he didn't. We were told there's Wi-Fi but there was nothing when we got there.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy S

Lovely place with really nice people.

We had a very nice weekend with family for my mother's 60'th birthday. The people were very nice and helpful, but there were a few maintenance issues. There was also additional costs that I was not aware of until after booking, like a fee for sanitizing. But overall value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janice V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Janice V
Gesin met klein kinders

Vêr van dorp, min geriewe.

Was nie skoongemaak voor ons gekom het nie, maar moes betaal vir sanitasie van kamers. Op dag wat ons op pad was 'n lys van goed gestuur om saam te vat wat hulle nie het nie. Slegte pad om te ry.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hannes S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice and secluded.

If you are the bushcamp type person, then this one will work for you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Gesin met tieners

As jy wil rus, is dit die plek.

Gaan rus en geniet gasvryheid van die eienaar en sy vrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne.

Paar klein goedjies wat ek sou anders wou hê, byvoorbeeld mikrogolfoond en warm water in kombuis. Anders as dit, was dit heel aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin B
Gesin met tieners

Very quiet and restful.

Remember it's a bush camp, not a bush lodge. Very quiet and peaceful, lovely camp to stay at. Needs a stocked bar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bennie V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Ideale wegkom van die stadsgeraas. Dat daar geen TV is nie, was ideaal. 'n Mens kon weer lekker gesels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leane V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leane V
Gesin met klein kinders

Heerlike veilige bosveldwegbreek saam met ons kinders en kleinkinders.

Ten spyte van die paar kilo's grondpad, is dit 'n klein oase in die middel van die bosveld. Net groot genoeg en met die nodige om die kinders en kleinkinders besig te hou. Sonette en Lourens is baie aangename en gasvrye mense. Die boshutte was gerieflik en skoon met lugverkoelers wat noodsaaklik is in daardie geweste. As ek wel kan voorstel, warm water in die kombuisie en dalk 'n klein mikrogolfie in elke hut sal nuttig wees veral as daar kleintjies is wat bottels drink ens. Andersins was dit 'n heerlike bosveldwegbreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel V
Besigheidsreis

It was very relaxed.

Neat and tidy. A very nice bush experience. Comfortable and cosy to stay in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties! Baie gasvry en rustig, wonderlike ontvangs.

Verjaarsdag gevier, verloof geraak! Dankie Sonette, Brits en Lourens. Awesome plek! Julle sien ons beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda D - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda D
Gesin met tieners

Best weekend ever.

Thanks for Sonette and Louw for your friendliness and all your effort to make our stay comfortable! We will defnitely come back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kromdraai, Thabazimbi, 0487, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZmNzU5YTJmLWE4MWYtNDYzZC04YTUwLTA1NjBhYjk2NTQ0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 Kromdraai Thabazimbi 0487 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.974893523523 27.858307957649