by Settle Inn | LekkeSlaap
+92

Settle Inn

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Primrose-straat 25, Kerkgrond, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Settle Inn is in Sutherland. Die Sutherland Planetarium is slegs 250 m van hierdie instansie af en die Southern African Large Telescope is slegs 18 km ver.

Verblyf is beskikbaar in die hoofhuis en die kothuis. Die hoofhuis het 'n privaat ingang en beskik oor 4 slaapkamers en 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Drie van die slaapkamers het dubbelbeddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n binnebraai-area, sitarea met 'n TV met DStv se hotelpakket met KykNet 144 en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. WiFi is gratis beskikbaar.

Die kothuis het 'n privaat ingang en beskik oor 'n dubbel bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n vierplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek. 'n Baba-oppasdiens en wasgoeddiens is op versoek beskikbaar.

Aktiwiteite in die omgewing wat gaste kan geniet, sluit in perdry, fietsry, wildkyk, bergfietsry, voëlkyk, wildritte en begeleide wandelinge.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Settle Inn
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Primrose-straat 25, Kerkgrond, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Settle Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Primrose-straat 25, Kerkgrond, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0be59a57ab1c76800245f858d7e6de25045ea3472faa388c0bf60e2f776947996d2412b3a0ba38877f56879c40a1e7aad26?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 25 Primrose Street Kerkgrond 6920 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -32.393205716979 20.660308327147
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem