Beskrywing
Hierdie luukse kamer met lugversorging is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe en 'n lessenaartafel in. Veilige parkeerplek is reg voor die kamer beskikbaar. Dit beskik ook oor 'n slim-TV met Netflix en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe in.
Huisreëls
Slaapplek vir 1 kind kan gereël word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie luukse kamer het lugversorging, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dit beskik oor tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, 'n mikrogolfoond en lessenaartafel. Dit het ook 'n slim-TV met Netflix en gratis WiFi. Daar is veilige parkeerplek reg voor die kamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Huisreëls
Slaapplek vir 1 kind kan gereël word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid met lugversorging het 'n oopplan-uitleg wat bestaan uit 'n slaapkamer en 'n kombuisie. Die slaapkamerarea is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad met 'n handstort, toilet, stort en wasbak. Die woonstel kan gemaklik tot 2 gaste akkommodeer. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met Netflix en 'n lessenaar is in die woonstel beskikbaar. Gratis WiFi en veilige parkeerplek langs die woonstel is beskikbaar vir gaste.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.
Huisreëls
Slaapplek vir 1 kind kan gereël word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Bosbok Street, Thabazimbi, 0380, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang