LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Seven on Bevan | LekkeSlaap
+10

Seven on Bevan

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bevan-weg 7, Rivonia, Sandton, 2191, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 R660 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Seven on Bevan is in Rivonia geleë en bied maklike toegang tot Sandton se middestad wat Sandton City en Nelson Mandela Square insluit.

Verblyf bestaan uit 2 en suite-kothuise met lugversorging. Elke kothuis het 'n privaat ingang, sit- en eetarea, kombuisie en aparte slaapkamer met 'n volledige en suite-badkamer en 'n alarmstelsel. Die kothuise het voorraad vir ontbyt en word Maandae tot Vrydae skoongemaak, maar nie op openbare vakansiedae nie.

Dié kothuise is in Rivonia Valley-behuisingslandgoed en is net 'n klein entjie vanaf Montecasino, Fourways Mall, Mall of Africa, Rivonia Padwisselaar en die Sunninghill en Morningside hospitale.

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Seven on Bevan
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Bevan-weg 7, Rivonia, Sandton, 2191, Gauteng
  • Gaste dink Seven on Bevan het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 100
Vanaf R660
per nag (vir 2 persone)
was R1 100
Vanaf R660
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bevan-weg 7, Rivonia, Sandton, 2191, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGExNzg2Y2FhLWYxNGEtNDlhMy1iZjg0LTFkNjU0OTlhNTVhZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 100, nou Vanaf R660  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 7 Bevan Road Rivonia 2191 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.055354473873 28.06418842074
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!