LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+65
Selfsorg in Ballito

Seven Sands Holiday Apartments



10% AF!
Op die nippertjieaanbod
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 2 Nov 2026 tot 4 Nov 2026.
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 7 Sandra Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Seven Sands bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in die kusdorpie Ballito, wat dit ideaal maak vir sakereisigers en vakansiegangers. Dit bied 'n rustige en gerieflike wegbreek.

Verblyf word gebied in 4 pragtige woonstelle, elk met 'n en suite-badkamer en 'n privaat ingang. Verder het die eenhede gemaklike beddens, sagte duvets, skoon linne en badhanddoeke, lugversorging, 'n TV en kombuisie met tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n privaat stoep met sitplek, 'n braai en gedeeltelike see-uitsigte geniet. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Clarke Bay Beach is ongeveer 350 m ver. Plaaslike geriewe, soos 'n verskeidenheid winkels en restaurante is ook naby.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
Strandtoegang
Elektroniese bankoorplasing
Gratis parkeerplek
Elektriese heinings
Goed beligte parkeerarea

Kamers

1 Bedroom Self catering Sea View unit No 3
Vanaf R1 050
R1 050 R945
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met lugversorging en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV met DStv, en WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n gasbraai op die stoep.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook binnenshuis is nie toegelaat nie.

Geen Matriek Rage-besprekings, of besprekings van persone jonger as 21 jaar, word toegelaat nie. Sleutels sal nie aan studente oorhandig word wie se besprekings deur ouers gedoen is nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

1 Bedroom Self catering Ground floor Flat
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid op die grondverdieping bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met lugversorging en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV met DStv, en WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n gasbraai op die stoep.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook binnenshuis is nie toegelaat nie.

Geen Matriek Rage-besprekings, of besprekings van persone jonger as 21 jaar, word toegelaat nie. Sleutels sal nie aan studente oorhandig word wie se besprekings deur ouers gedoen is nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

1 Bedroom Self catering Sea View unit No 1
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met lugversorging en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV met DStv. WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n gasbraai op die stoep.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Standaard
Lugversorging
Slaapkamers
Volledige kombuis
Braai
Gemeenskaplik, Buite, Gas
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Buitelug
Braai
Gemeenskaplik, Buite, Gas
Balkon
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Gemeenskaplik, Buite, Gas
Basiese kook-benodighede
Potte en panne
Yskas
Volledige kombuis
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Gas
Broodrooster
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Slaapkamers
Vermaak
TV
Standaard
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook binnenshuis is nie toegelaat nie.

Geen Matriek Rage-besprekings, of besprekings van persone jonger as 21 jaar, word toegelaat nie. Sleutels sal nie aan studente oorhandig word wie se besprekings deur ouers gedoen is nie.

Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas

Hierdie prys sluit 10%-afslag in en is nie terugbetaalbaar indien jy kanselleer nie. Jy kan 'n terugbetaalbare opsie by die betaalpunt kies.

Indien jy die terugbetaalbare opsie kies, sal hierdie kansellasiebeleid van toepassing wees:

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sien minder

2 Bedroom Self catering Sea View Family unit No 2
Vanaf R1 250
R1 250 R1 125
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste deel die badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV met DStv, en WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n gasbraai op die stoep.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook binnenshuis is nie toegelaat nie.

Geen Matriek Rage-besprekings, of besprekings van persone jonger as 21 jaar, word toegelaat nie. Sleutels sal nie aan studente oorhandig word wie se besprekings deur ouers gedoen is nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Ana P
Saam met lewensmaat
5.0
Cosy and peaceful. Stayed overnight only. Was clean and peaceful, has everything one needs. Close to the mall and beach, but it was jus...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026
Claudia S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik en ontspanne. Skoon, netjiese, gerieflike verblyf. Vriendelike en behulpsame ontvangs.
Feb 2026
Hanlie V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Die plek was perfek. Loopafstand van alles af. Baie netjies en skoon ook. Goeie diens gekry van skoonmakers.
Jan 2026
Werner O
Gesin met klein kinders
5.0
Puik ligging, sien die see uit kamer uit. Braai geriewe heerlik! Vir die geld, is dit absoluut die moeite werd vir 'n paartjie sonder kinders. Indien ...
Sien meer
Des 2025
Jurgen M
Saam met lewensmaat
4.8
Ons verblyf was regtig goed. Die ontvangs was bo verwagting. Netjies en skoon. Baie lekker gebly. Sal beslis aanbeveel.
Des 2025

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Ana P
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Cosy and peaceful. Stayed overnight only. Was clean and peaceful, has everything one needs. Close to the mall and beach, but it was just too cold and rainy. Will recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudia S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Heerlik en ontspanne. Skoon, netjiese, gerieflike verblyf. Vriendelike en behulpsame ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie V
Lang verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Baie lekker. Die plek was perfek. Loopafstand van alles af. Baie netjies en skoon ook. Goeie diens gekry van skoonmakers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner O
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Puik ligging, sien die see uit kamer uit. Braai geriewe heerlik! Vir die geld, is dit absoluut die moeite werd vir 'n paartjie sonder kinders. Indien kinders, gaan hulle baie klein moet wees en op 'n opblaasmatras moet slaap of iets soortgelyks.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurgen M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Des 2025

Ons verblyf was regtig goed. Die ontvangs was bo verwagting. Netjies en skoon. Baie lekker gebly. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Het J
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2026

Gerieflik. Ligging puik. Loopafstand van strand en restaurante.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Franci O
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2025

Lekker. Eenheid was ruim en netjies, perfek vir 'n gesin van 4. Naby die strand, goed toegerus, mooi see uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

The Old Apostolic Church N
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Lekker geslaap, net jammer vir vroeë oggend bedrywighede oorkant die blyplek. Woonstel was baie netjies, lugversorger en WiFi beskikbaar gewees, lekker gebly. Ongelukkig moet mens net bereid wees om baie vroeg wakker te word met die "gym" oorkant die straat wat uit 'n motorhuis bedryf word. Die "gym" is reeds vanaf 5 uur in die oggend bedrywig.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Greg Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 87

Op LekkeSlaap 10 jaar


Ligging

Gaste dink Seven Sands Holiday Apartments het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

10% AF!
Op die nippertjieaanbod
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 2 Nov 2026 tot 4 Nov 2026.
10% AF!
Pensioenarisaanbod
Kry 10% af. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
1 Bedroom Self catering Sea View unit No 3
Selfsorg
1 Bedroom Self catering Ground floor Flat
Selfsorg
1 Bedroom Self catering Sea View unit No 1
Selfsorg
2 Bedroom Self catering Sea View Family unit No 2
Selfsorg

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1 000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Rook binnenshuis is nie toegelaat nie.

Geen Matriek Rage-besprekings, of besprekings van persone jonger as 21 jaar, word toegelaat nie. Sleutels sal nie aan studente oorhandig word wie se besprekings deur ouers gedoen is nie.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf R1 050
10 % AF
R1 050 R945
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 050
10 % AF
R1 050 R945
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 050
10 % AF
R1 050 R945
per nag (plek vir 2)
Bespreek

7 Sandra Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd263f6cc3b36cf9c01fc438e2ab99242a25073c967b0a914730b8029dae46b5562be64c3175b80d05a15a46e7488ee871a83?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R945 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 7 Sandra Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.54164 31.2146247
Soek in 'n groter streek